What do you think?


Ek het gemartel
Hierdie boek, gebaseer op die outeur se doktorale tesis, is ongewoon en nog nooit voorheen gedokumenteer. Drie polisiemanne vertel met afgryse wat hulle gedurende die apartheidsjare gedoen het. Hulle probeer nie om hul skuld aan die gebeure te ontken nie en het ook ’n reuse-risiko geloop deur hul stories te vertel.
264 pages, Paperback
Published January 1, 2013
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
No one has reviewed this book yet.

