Jump to ratings and reviews
Rate this book

Glo - om te kry wat jy nodig het

Rate this book
1. Die ideale boek vir vandag se soekende gelowiges wat al meer buite die tradisionele kerklike formules en vasgestelde antwoorde dink.
2. Dit is ’n boek as padkaart vir ’n spirituele reis – volgens bakens vir positiewe denke. Die wêreldbekende spirituele terapeut, Viktor Frankl, se sielkundige metode eenvoudig, prakties en verstaanbaar vir ons tyd vertolk.
3. Die basis is Jesus se Voorbeeld en sy ontwerp oor God se innerlike krag vir dié wat glo – maar sonder om in dogmatiese kwessies vas te val.
4. Die terapeutiese metode is ’n mens het die innerlike krag om te glo – as gawe. Daardeur kan jy kry wat jy nodig het vir jou daaglikse bestaan, om jou omstandighede te verander en vir ’n sinvolle lewe.
5. Hier word die balans gevind tussen praktiese geloof (Jesus) en terapie wat mense se lewe verander deur vorentoe te kyk en die positiewe uitkoms te visualiseer (Frankl).

137 pages, Kindle Edition

Published June 19, 2015

1 person is currently reading
2 people want to read

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.