Jump to ratings and reviews
Rate this book

Regenbogenland

Rate this book
Pretoria 1900: Gegen alle Erwartungen wird die Ehe der englischstämmigen Emma Anderson mit dem burischen Pfarrer Josias van Velde sehr glücklich – sieben Kinder gehen daraus hervor. Emma hat großen Mut bewiesen und setzte damit Maßstäbe: Auch die Lebenswege ihrer Kinder und Kindeskinder werden unausweichlich mit dem Schicksal ihres Landes verbunden sein. Elsa Jouberts leidenschaftliche Saga umspannt ein ganzes Jahrhundert südafrikanischer Geschichte – von 1894 bis 1994, von den Burenkriegen bis zur Geburt des ›Neuen Südafrika‹.

784 pages, Paperback

First published January 1, 1995

Loading...
Loading...

About the author

Elsa Joubert

25 books21 followers
Elsa (Elsa) Antoinette Murray Joubert was the author of several (travel) books that concern themselves with life in Africa, the relationships between people and the conflicts between cultures.

Joubert grew up in Paarl and matriculated from the all-girls school La Rochelle in Paarl in 1939. She then studied at the University of Stellenbosch from which she graduated with a Bachelor of Arts degree in 1942 and an SED (Secondary Education Diploma) in 1943. She continued her studies at the University of Cape Town which she left with a Master's degree in Dutch-Afrikaans literature at in 1945.

After graduating, she taught at an all-girls high school in Cradock, then worked as the editor of the women’s pages of Huisgenoot, a well-known Afrikaans family magazine, from 1946 to 1948. She then started writing full-time and travelled extensively in Africa, from the springs of the Nile in Uganda, through the Sudan, to Cairo, as well as to Mozambique, Mauritius, Réunion, Madagascar, and Angola. She also visited Indonesia.

In 1950 Elsa Joubert married Klaas Steytler, a journalist and later publisher and author, who died in 1998. She has three children, two daughters and one son, and lives in Oranjezicht, Cape Town.

Her novel Die swerfjare van Poppie Nongena , has been translated into 13 languages and also staged as a drama.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
28 (32%)
4 stars
35 (40%)
3 stars
16 (18%)
2 stars
4 (4%)
1 star
3 (3%)
Displaying 1 - 7 of 7 reviews
Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books49 followers
November 16, 2014
'n Ongelooflike boek wat honderd jaar van SA geskiedenis lewend maak. Die tydsgees in elke afdeling word fyn raakgevat, elke toneel is met atmosfeer gelaai.
In teenstelling met 'n ander leser op dié blad dink ek die tweespalt wat al die oorloë in families veroorsaak, van die Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog/SA oorlog) tot by WO II tot by die onrussituasie van veral die 80's, word besonder goed uitgebeeld.
Belle se ervaring in Kenia is vir my een van die aangrypendste gedeeltes in Afrikaans. Haar verhaal van haar ontreddering daarna is seker dié beste voorbeeld van 'showing' (in teenstelling met 'telling') wat mens kan begeer.
Die waarde van familiebande loop soos 'n goue band deur die verhaal, ook waar die motivering agter die familie se betrokkenheid nie altyd so suiwer is nie.
Profile Image for Margitte.
1,188 reviews691 followers
April 5, 2017
Die boek kon 'n historiese wonderwerk gewees het as Elsa Joubert die roman minder pretensieus aangebied het en meer vleis om die historiese feite kon sit. Die familie was amper té ordentlik vir woorde. Daar is versigtig getrippel om historiese gebeure wat byvoorbeeld andersins bekend was dat dit groot bitterheid en tweespalt in families veroorsaak het. Maar in hierdie familie saga word dit amper net terloops gemeld, wat die verhaal vir my onwaarskynlik, ongeloofbaar en afgewater laat. Hulle was net te apaties en onbetrokke om beduidend to kon wees.

In hierdie familie was sekere gebeure, soos byvoorbeeld die Anglo-boereoorlog - die bitter gevoelens tussen 'joiners', 'Hanskakies, die skreiende ellende van die konsentrasiekampe versigtig of hoflik aangespreek. Dit laat 'n leser soos ek, wat intensiewe navorsing daaroor gedoen het, wonder of hierdie karakters in hierdie boek, werklik 'n storie regverdig.

In die moderne been van die boek gebeur dieselfde ding met die gevoelens en gebeure rondom die skeuring van die Afrikaanse gemeenskap; die aandeel wat die Broederbond gespeel het in vernuwende denke; die erge familie skeurings wat plaasgevind het rondom die wegbreek van die progressiewe Afrikaners; en die vasskop van die laertrekkende, konserwatiewe behoudendes. Dit word effens belig terwyl die verhaal homself leen tot hierdie intense moontlikhede. As 'n ander skrywer met meer moed en deursettingsvermoë byvoorbeeld die verhaal beetgekry het sou baie meer in hierdie familie gebeur het. Al die elemente was in plek om dit meer dramaties en opwindend te maak. Weereens was die feite erg afgewater en flou.

Maar die boek beskryf nogtans die lewensuitkyk en ervarings van drie generasie vroue in een familie wat nie erg traumatiese of aardskuddende gebeure ervaar het wat hulle ingrypend sou verander nie. Dis 'n middelmatige boek, goeie resensies ontvang en is aanvaarbaar vir die gemiddelde leser wat iets meer wil put uit die verlede as net 'n voorstedelike romanse, en nie hou van ontsteld raak nie!

Daar is skrywers wat meer pitkos en meer navorsing ingesit het in dieselfde genre en 'n beter produk gelewer het - my mening. Ek kry werklik die idee dat die skrywer nie baie moeite gedoen het om dieper te grawe en by die pitkos uit te kom nie.

Omdat die boek in verskeie tale vertaal is en internasionaal aandag getrek het, kan ek nie anders as om dit te vergelyk met "Wild Swans: Three Daughters of China" deur Amy Tan, en teleurgesteld weg te stap nie. Miskien is daar autobiografiese inligting vervatin die boek wat dan 'n ander lig werp op die boek en die flouheid van die storie en politieke betrokkenheid van die familielede verduidelik. Dis maar 'n kwessie van keuse en lewensuitkyk, ek aanvaar dat myne verskil.

Ek kry net die idee dat hierdie boek 'n poging was om op 'n letterkundige wa te spring waarop 'n sekere(mode)onderwerp hoogty gevier het, maar te min gehad het om by te dra.
Profile Image for Alison.
167 reviews7 followers
May 13, 2019
This was a book that surprised me in how much it kept me hooked into the lives of the family.

I gained new perspectives on the Anglo Boer War and the Centennial Trek. Having previously been married into a large Afrikaans family I saw the similarities to the van Velde clan. Seeing our more recent history through the eyes of Leo made me think of my own path through it.

There is a thread that invites us to explore the conflict caused by loyalty to a group - family or "our" people as opposed to loyalty to our own values.

A valuable read for any South African.
Profile Image for Susu.
1,979 reviews21 followers
January 28, 2025
Vor dem Hintergrund der Burenkriege - die Familiengeschichte von Emma (Engländerin) und dem burischen Pastor Josias, die viele Kinder in die Welt setzen. Die Lebensgeschichte der Kinder und Enkel folgt den politischen Wirren Südafrikas - bis hin zur Urenkelin Leonie, die für ihr Kind eine Welt ohen Apartheid will.
Langatmig und etwas altmodisch - ein interessantes Geschichtsbild, aber als Leser braucht man eine Portion Geduld.
30 reviews
January 22, 2021
Emotionally I bit heavy but tells a story over a 100 year span of a multi generation Afrikaner family who continues to seek its roots in a constantly challenging environment
Profile Image for Ricky.
10 reviews
October 2, 2012
'N baie lang saga vanaf die Boere oorlog to by die vekiesing in 1994. Pynlik in plekke tog baie goed geskryf en die karakters is goed ontwikkel.
Verlore kinders, verlore mense, verlore families, verlore nasies. Net jammer ek het die Engelse weergawe gelees, haha.
Displaying 1 - 7 of 7 reviews