Jump to ratings and reviews

Sterrekunde: Binne Bereik

Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oë of met 'n verkyker aktief aan sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld Venus in die daglig kan sien en hoe 'n mens die mane van Jupiter, wat voortdurend in die aand van posisie verander, kan dophou.

Sterrekunde Binne Bereik is ook ideaal om skoliere sowel as onderwysers by te staan as a sterrekundige hulpbron, en om 'n belanstelling in algemene wetenskaplike beginsels soos ellipse, te prikkel. Vind ook uit waarom die dae van die week van sterrekunde afgelei is.

208 pages, Paperback

Published January 1, 2012

Loading...
Loading...

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (100%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.