Jump to ratings and reviews
Rate this book

The Shallows

Rate this book
Painter Nick Steyn moves to Cape Town after separating from his partner. A young boarder moves in and they soon become friends. But one night she does not come home, and his attempts to trace her come to nothing. A fantastical, absurd yet haunting novel by the award-winning novelist Ingrid Winterbach. Translated as always by Michiel Heyns.

272 pages, Kindle Edition

First published August 18, 2015

1 person is currently reading
48 people want to read

About the author

Ingrid Winterbach

12 books25 followers
Also wrote as Lettie Viljoen.

Ingrid Winterbach is a South African author who primarily writes in Afrikaans. She is married to Andries Gouws and has two daughters. She lives in Durban.

She was born in Johannesburg in 1948. She studied Afrikaans, Dutch and Fine Arts at the University of the Witwatersrand. Lettie Viljoen's first novel was entitled Klaaglied vir Koos ("Lament for Koos"), and was published in 1984. As Lettie Viljoen she published Erf 1986, Belemmering 1990, Karolina Ferreira 1993 (translated into English by the author herself: The Elusive Moth 2005), and Landskap met vroue en slang 1996. As Ingrid Winterbach she published Buller se Plan 1999, and Niggie 2002.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
12 (27%)
4 stars
14 (31%)
3 stars
9 (20%)
2 stars
3 (6%)
1 star
6 (13%)
Displaying 1 - 6 of 6 reviews
Profile Image for De Wet.
279 reviews24 followers
March 16, 2019
Nou goed, ek erken uit die staanspoor ek is nie in staat om "akademies-resensie-essays" te skryf nie (en nog minder maak ek kop of gat uit van hulle). Hierdie is my eerste Ingrid Winterbach.

Kort en die lank, ek het op 'n vreemde manier gehou van die boek. Ek is seker ek verstaan nie al die subtiele nuanse of verbeeldings of temas nie. Ek is nie naastenby slim of welbelese genoeg om al die verwysings te kan waardeer nie. Ek ontleed nie boeke nie, ek hou maar net van hulle of nie.

Eintlik weet ek nou ook nie wat om oor die boek te skryf nie. Die karakters was vir my pret: die arme Niek wat so half verlore is deur die hele boek (feitlik almal met wie hy in aanraking kom, kom iets oor) en grootliks van homself gered word deur die larger-than-life, lewensblye intellektuele varkboer Marthinus "O Here" Scheepers wat sonder ophou vir Niek nooi om DVDs by hom te kom kyk tot waar ek later geproes het van die lag elke keer as die uitnodiging sy kop uitsteek.

Dan is daar 'n vrou met 'n haaslip (ek weet nie of ek moes uitwerk wie sy is en of sy maar bloot naamloos bly nie) wat haar eie storie het om te vertel tussenin.

Gooi by epiese gesprekke oor goed wat ver bo my vuurmaakplek is en kuns wat ek niks van weet of nog nooit van gehoor het nie, Niek wat in 'n lament ingaan oor 'n manlike student van hom wat sy "geurige" bos hare afskeer (want hy wat Niek is sou graag sy neus in daardie hare wou druk om dit te ruik, sien), soms skreeusnaakse beskrywings soos Niek s'n van 'n kroeg wat hom nie regtig aanstaan nie ("Die soort ruimte waarin mens, as jy jouself reeds op die rant van 'n krater bevind, maklik kan afdonder") en vrek weet, eintlik gaan die boek nêrens heen op die ou end nie. Dis maar net 'n "slice of life" tipe ding.

So, daar het jy nou moontlik die mees onakademiese en niksseggende poging tot 'n resensie ooit van 'n Ingrid Winterbach boek - wel een waarvan ek gehou het en in my eie kop vermaaklik gevind het. Ek kan dit nie vryelik aanbeveel nie want ek weet dit gaan nie baie mense se koppie tee wees nie (ek het ook nie gedink dit gaan myne wees nie), maar as jy eendag lus het om avontuurlustig te wees, probeer dit.
Profile Image for Madri.
212 reviews8 followers
December 29, 2016
Manjifiek! Die humor, die beeldskone beskrywings. En Niek. O Here, soos Marthinus sou sê. Om nie te praat van Jan Botha met die geurige hare nie! Dan daardie altyd aanwesige "jy" en die misterieuse haaslip vrou. Ingrid Winterbach is op 'n vlak van haar eie.
Profile Image for Esma  Marnewick .
23 reviews
August 12, 2017
Ek kan nie met sekerheid sê waaroor die boek gaan nie. Maar dit het van die mooiste, malste beskrywings in Afrikaans wat ek nog gelees het. 'n Kragtoer!
12 reviews
February 20, 2018
'n Vreemde boek met vreemde karakters wat deurentyd my aandag behou het maar met 'n einde soos 'n ballon wat skielik stadig begin afblaas.
Profile Image for Leani.
260 reviews
July 22, 2022
I can't decide if I really like or really dislike this author...

This book was too dark for my liking - too many references to deviant behaviour, to violence, to depression and unhappy sex. Yet it remained a compulsive read.
Displaying 1 - 6 of 6 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.