Jump to ratings and reviews
Rate this book

Ein Fall für Kwiatkowski #13

Η εκδίκηση της σοκολάτας

Rate this book
Ένα πράγμα βασικά προσδοκά ο Κλουζ από το σχολείο: την ησυχία του και μόνο την ησυχία του! Για έναν πολυάσχολο ντετέκτιβ, το σχολείο είναι το μόνο μέρος για να ξεκουραστεί λιγάκι και να ξαναβρεί τις δυνάμεις του. Όμως αυτή τη φορά το σούπερ λαγωνικό πρέπει να βρει την άκρη μέσα στην ίδια του την τάξη. Ένας καινούριος συμμαθητής του αντιμετωπίζει φοβερές δυσκολίες. Η υπόθεση είναι πεντακάθαρη και ο Κλουζ παρασέρνει τους δράστες σε μια ακαταμάχητα γλυκιά παγίδα…

85 pages, Paperback

First published March 1, 2012

9 people want to read

About the author

Jürgen Banscherus

132 books24 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
9 (32%)
4 stars
10 (35%)
3 stars
6 (21%)
2 stars
2 (7%)
1 star
1 (3%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
Profile Image for Anschen Conradie.
1,490 reviews85 followers
January 21, 2022
#SpeurderKwaaikofski – Jurgen Banscherus
#DieBoeliebom
#HumanenRousseau (#NBUitgewers)

Speurder Kwaaikofski het homself op ‘n heerlike rus by die skool voorberei; waar anders moet ‘n besige speurder dan ‘n slag asem skep ? Maar Olga, wat die skoolkiosk beman, het sy hulp nodig met ‘n saak. En hoe kan hy weier as sy hom deur middel van ‘n vooruitbetaling in die formaat van sy gunsteling kougom, probeer oorreed ?

Hierdie boek, bestaande uit 69 bladsye, is die 13de in die immergewilde Speurder Kwaaikofski-reeks. Dit is oorspronklik in Duits gepubliseer, maar is wêreldwyd in verskeie tale, onder andere Engels, Spaans, Deens, Thai en Chinees, beskikbaar. Die Afrikaanse vertaling is deur Kobus Geldenhuys en die illustrasies is deur Ralf Butschkow.

In hierdie spesifieke boek is die fokus op boeliegedrag. Op ouderdomsgepaste en amusante wyse reken die held, Kwaaikofski, met die skoolboelies af en kom sodoende tot die slagoffer se redding. Jong lesers van so 8-10 jaar oud, sal die intriges en illustrasies baie geniet. Die boeke kan alleenstaande gelees word; dis nie ‘n vereiste om almal in volgorde te lees nie, aangesien elke boek oor ‘n nuwe avontuur handel.

⭐️⭐️⭐️⭐️
#Uitdieperdsebek
#uitdievulsebek
Profile Image for Tim Nowotny.
1,287 reviews25 followers
June 9, 2022
I have a soft spot for these books. They are just so charming and the cases are fun
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.