Jump to ratings and reviews
Rate this book

Slavin: 'n Roman

Rate this book
Tjalie, hans-kind van van visserman Fierie Cagn en inwoner van die strand-dorpie Bokkomlaan, vind uit dat sy 'n plaas in Franschhoek ge-erf het. Op die ingewing van die oomblik stel sy haarself as 'n plaaswerker voor en gaan werk in die Groot Huis as huishoudster vir die Maliks, wat oortuig is dat hulle, as enigste naasbestaandes, die wynplaas ge-erf het. Hier volg 'n Roman wat jy nie maklik sal neersit nie.
Die boek is geskryf in tipiese Weskaapse dialek.

443 pages, Kindle Edition

Published September 27, 2017

4 people are currently reading
3 people want to read

About the author

Sonia Campbell-Gillies

11 books1 follower

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
10 (55%)
4 stars
5 (27%)
3 stars
1 (5%)
2 stars
0 (0%)
1 star
2 (11%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Sofiya de Havilland.
5 reviews2 followers
December 1, 2017
ń Heerlike boek! Die storie het my laat lag, huil, maar veral laat dink! Ek sien uit na die volgende boek.
This entire review has been hidden because of spoilers.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.