Jump to ratings and reviews
Rate this book

Verskroeide Aarde

Rate this book
Die Britse beleid van "verskroeide aarde" en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades na die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In die nuut opgedateerde uitgawe van ?n topverkoper gee vooraanstaande historici ?n vars en sober blik op hierdie hoogs omstrede aspek van die oorlog. Die vokleurboek verken die perspektiewe wat na meer as 100 jaar moontlik is, en bring nuwe insigte oor een van die mees omstrede aspekte van die oorlog.

272 pages, Hardcover

Published January 1, 2017

16 people want to read

About the author

Fransjohan Pretorius

15 books3 followers
OOR DIE OUTEUR
Fransjohan Pretorius is professor emeritus van die Departement Historiese en Erfenisstudies, Universiteit van Pretoria. Met sy talryke gewilde publikasies het hy bekend geraak as ’n historikus wat daarin slaag om geskiedenis toeganklik vir gewone lesers te maak. Naas verskeie bekronings vir sy publikasies oor die Anglo-Boereoorlogg, is hy in 2019 vereer met die Jan H. Marais-prys vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.

ABOUT THE AUTHOR
Fransjohan Pretorius is an emeritus professor of the Department of Historical and Heritage Studies at the University of Pretoria. Numerous popular publications have established him as an historian who succeeds in making history accessible to ordinary readers. In addition to various awards for his publications on the Anglo-Boer War, he was awarded the Jan H. Hofmeyr Prize in 2019 for his exceptional contribution to Afrikaans as a scientific language.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
4 (66%)
4 stars
1 (16%)
3 stars
1 (16%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Burk.
672 reviews
June 18, 2022
An interesting and important insight in South Africa's history. Writing is okay, but the pictures are great.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.