Jump to ratings and reviews
Rate this book

Terreur in Kaboel: "Ons Sterf Net Eenmaal, Dit Kan Net Sowel Vir Jesus Wees."

Rate this book
Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rode in 'n terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Hannelie se verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. Enigeen kan opstaan uit die as.

ebook

Published October 2, 2017

4 people want to read

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (60%)
4 stars
2 (40%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Alisha de Lange.
9 reviews
December 24, 2017
Een van d beste boeke wat ek nog gelees het. Ware gebeurtenisse van Hannelie en haar gesin. Voor, tydens en na d aanval. Diep, skokkend! Beveel dit verseker aan. n Moet lees!
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.