Jump to ratings and reviews
Rate this book

Inkspraak

Rate this book
'n Versameling gedigte, kortverhale en rubrieke deur die skrywers van INK: Skryf in Afrikaans. Die temas sluit in liefde, Kersfees en die dinge wat tyd van ons steel. Van die digters/skrywers is nuut op die veld, terwyl ander se werk reeds in verskeie publikasies verskyn.

152 pages, Paperback

Published February 1, 2017

4 people want to read

About the author

Ronel Janse van Vuuren

70 books55 followers
Award-winning Dark Fantasy author Ronel Janse van Vuuren writes about kick-ass heroines, the duality of being human and loves to use folklore to underscore her point.

She’s a Rottweiler pack leader, chicken wrangler and horse servant.

All of her books are available for purchase from major online retailers.

Sign up to be notified of new releases, giveaways and pre-release specials – plus get a free eBook – when you join Ronel’s newsletter.
https://ronel-the-mythmaker.kit.com/6...

Learn more about the author here: https://linktr.ee/miladyronel

*FYI, my reviews are my honest opinion and if something bothers me, I tell it straight. How else will anything change? My opinions are based on being a voracious reader and book buyer, not an attack on the author.*

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (50%)
3 stars
1 (50%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Hennie.
20 reviews1 follower
May 24, 2019
Hierdie bundel is deur ‘n groepie digters en skrywers van die webwerf INK: Skryf in Afrikaans bymekaargesit.

Om eerlik te wees: die gedigte het oor my kop gegaan. Poësie is nou maar een van daardie dinge wat my maar verveel. Ek verkies meetkunde.

Die rubrieke was oulik en het goeie boodskappe.

Die verhale was baie goed.

My gunstelinge:

“Afskeid van ‘n Staatmaker” is ‘n goeie storie oor ‘n man wat afskeid neem van sy gunsteling lokomotief.

“Bariumsulfaat en Purgasie” is ‘n hard op lag lekker storie.

“Grond so Rooi soos Bloed” is ‘n goeie wetenskapfiksie – kort en kragtig.

“Hoop op Oukersaand” – deur die skrywer wie se werk ek baie geniet – is ‘n bittersoet storie oor ‘n dogtertjie wat haar beste vriend – haar hond – afgestaan het aan die dood. Sy werk deur haar intense gevoelens en voel weer hoop wanneer sy ‘n baba hondjie kry op Oukersaand.

“Saphira en die Toorlied” – ook deur my nuwe gunsteling skrywer (Ronel Janse van Vuuren) – is ‘n donker feëverhaal. Ek wil defnitief meer stories oor Saphira die Feetjie Hond lees.
Profile Image for Heila.
73 reviews11 followers
March 2, 2018
Hierdie bundel is propvol gedigte, ‘n paar rubrieke en ‘n handvol verhale deur die skrywers van INK: Skryf in Afrikaans.

Van die gedigte is oulik, maar ek’s nie regtig ‘n gedig-mens nie.

Die rubrieke laat ‘n mens diep dink, maar dis nie ‘n weer-lees tipe ding nie.

Die verhale het my wel aangegryp. Van hulle laat jou nostalgies voel (“Afskeid van ‘n Staatmaker” en al daardie ou lokomotiewe), ander laat jou hardop lag (“Bariumsulfaat en Purgasie”), daar is goeie wetenskapfiksie te vinde (“Grond so Rooi soos Bloed”), daar is iets vir die jongspan (“Hoop op Oukersaand”) en fantasie (“Saphira en die Toorlied”) deur een van my gunsteling Suid-Afrikaanse skrywers (Ronel Janse van Vuuren).

Ek het wel ‘n probleem met van die lees- en skryftekens wat aan gekarring is (duidelik) tydens die proeflees sessie… As jy eers van die skrywers se ander werk lees sal jy dit dadelik agterkom.

Dis ‘n oulike bundel om in jou boekrak te hê.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews