What do you think?


Blood Sisters
Eileen de Jager and Roelien Schutte's occupation is somewhat unusual, to say the least. These two sisters clean up the biohazardous waste left behind after people have died - washing, scrubbing, sanitising and incinerating. It is a macabre, grisly job that few people want to do and even fewer can physically and emotionally endure. Eileen and Roelien have been doing this work for almost four years in South Africa. This is their story.
- GenresTrue Crime
134 pages, Kindle Edition
First published January 1, 2011
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 17 of 17 reviews
September 24, 2019
This is a good book. Two sisters cleaning up crime scenes like suicides, murders, farm murders and accidents. Although the content is grim, especially the part about what they had seen when cleaning up farm murders, it's still a book with a positive vibe.
This is not for the faint hearted
This is not for the faint hearted
August 1, 2012
Endless repetition of what has already been mentioned. Would have loved to know more about the internal and emotional lives of the two sisters. Not a recommended read.
June 12, 2019
Ek kon hierdie boek nie vir ‘n oomblik neersit nie. In ‘n eenvoudige en gemaklike styl geskryf. Met tye erg ontstellend - veral in die eerste helfde van die boek. Maar sal 'n mens eerder wil weet of nie wil weet nie...? Ek haal my hoed af vir die werk wat hierdie mense verrig en mens kan baie leer uit hulle uitkyk op die lewe wat in die slot aangeraak word.
July 8, 2020
Oh tog, hoe het die boek 'n rating van 3.7? Die stories is baie interessant maar die skrywer herhaal diesefde goed oor en oor. "Hulle kan nou daaroor lag, maar nie daai dag nie" is een van die goed wat herhaaldelik gebruik word. Die boek het die potensiaal gehad om fantasties te wees met 'n goeie storie om te vertel, maar dit is so bietjie "all over the place".
January 20, 2021
interessante leesstof, die boek lees lekker vinnig en maklik. Ek moet ongelukkig noem dat daar baie dinge herhaal word soos die boek die einde nader. Is bly dis nie my werk nie , ek haal my hoed af vir hierdie twee dames wat ‘n gaping in die mark gesien het en dit met baie delikaatheid hanteer.
April 15, 2024
Goeie boek, bietjie herhalend.
December 24, 2025
Insiggewend. Stylvol geskryf.
January 14, 2025
Goeie boek. Baie maar nie te veel detail nie. In geheel ṅ boek wat ek sal aanbeveel maar hul speel nie as hul sê dit is nie geskik vir sensitiewe lesers nie.
April 2, 2012
Fassinerende kyk in een van die noodsaaklike beroepe in Suid-Afrika wat niemand van weet nie.
Die twee susters lewer met soveel deernis 'n diens waar die mens se grootste seerkry plaasgevind het, en Ilse beskryf dit met soveel begrip.
Hierdie boek is verseker nie vir sensitiewe lesers nie, en is ook nie 'n lekker stuk fiksie nie. En tog was dit vir my deurgaans 'n boeiende boek.
Ek het ook die bespreking by die Boekefees in Stellenbosch baie geniet, saam met Douwleen Bredenhann en Malene Bredenkamp se boeke soos in die onderhoud met Karin Brynard. Lekker om so bietjie meer van die skrywer self te leer ken, en haar hart oor hierdie boek te hoor.
Die twee susters lewer met soveel deernis 'n diens waar die mens se grootste seerkry plaasgevind het, en Ilse beskryf dit met soveel begrip.
Hierdie boek is verseker nie vir sensitiewe lesers nie, en is ook nie 'n lekker stuk fiksie nie. En tog was dit vir my deurgaans 'n boeiende boek.
Ek het ook die bespreking by die Boekefees in Stellenbosch baie geniet, saam met Douwleen Bredenhann en Malene Bredenkamp se boeke soos in die onderhoud met Karin Brynard. Lekker om so bietjie meer van die skrywer self te leer ken, en haar hart oor hierdie boek te hoor.
November 22, 2015
Although I rate this book very high, I cannot stress enough WARNING: MAY DISTURB SENSITIVE READERS!! I will not sleep sound for a few nights, it is extremely disturbing. All base on real facts, and I guess someone has to do this job, but the detail is extremely graphic and very depressing. Be warned!
April 15, 2012
Is there an English version available?
Read
June 21, 2012Goeie boek, maar defnitief nie 'n slaaptyd-storie nie.
April 22, 2013
I had no idea about crime scene cleanups, this book opens ur mind and tells a very interesting story about death. A very exciting read
December 23, 2014
I had no idea what is needed to do this type of cleaning! A must-read. If you can stomach it.
Read
August 16, 2014Dit was glad nie wat ek verwag het nie, en die styl was vir my vreemd.
July 14, 2016
Baie goeie boek, baie goed word net kort kort herhaal. 'n Wrede werklikheid.
April 3, 2017
An interesting read. We always see the CSI part of a crime, but never the aftermath of the crime scene. It's a dirty job, but somebody's got to do it.
Displaying 1 - 17 of 17 reviews













