When a notorious food blogger drops dead in a fancy Hermanus restaurant right in front of Detective Storm van der Merwe, Storm finds herself at the centre of a rotten mess: the blogger’s killer meal was laced with death cups, a mushroom more poisonous than even her most toxic restaurant review.
But sniffing out the murderer is not Storm’s only task: she has to put up former colleague Andreas Moerdyk when he quits his job, and to top it all her darling dog is missing.
Amid frantic preparations for a glitzy awards ceremony to honour the best chefs in the country, the killer strikes again – and again. Storm needs to act before yet another deadly dish is served.
Irna van Zyl is the author of the thriller "Dead in the Water". She is an award-winning journalist and media entrepreneur who headed up De Kat, Insig and Boeke-Insig before becoming a full-time writer. She lives in Cape Town with her partner, two dogs and a cat.
Irna van Zyl is die skrywer van die riller "Moordvis". Sy is ’n bekende mediapersoonlikheid en was onder meer redakteur van De Kat, Insig en Boeke-Insig voordat sy heeltyds begin skryf het. Sy woon in Kaapstad saam met haar lewensmaat, twee honde en ’n kat.
My true rating is 3.5 stars. Entertaining South African crime novel set amongst the world of high-end chefs and the upmarket coastal town of Hermanus. See http://the booksmithblog.wordpress.com . Recommended.
Gifbeker – Irna van Zyl. 3.5/5 Sandra Dippenaar, die land se bekendste kosblogger, slaan dood neer in die deftige restaurant, Zebrdines. Na haar giftige resensies van restaurante, is sjef Zeb Tswalo een van die eerste persone wat van haar moord verdink word. Speuradjudant Storm van der Merwe moet Sandra se dood ondersoek. Behalwe vir die moordondersoek moet sy ook tussendeur persoonlike probleme hanteer. Asof sy nie genoeg hooi op haar vurk het nie, is daar ook uitdagings by die werk en blyk dit dat die moordenaar nie net by een moord gaan stop nie. Gifbeker is Irna van Zyl se tweede roman met Storm van der Merwe as hoofkarakter. Die verhaal lees maklik met dialoog wat by die karakters pas. Daar is ook interessante beskrywings en feite wat verweef word. Ek het lekker gelees en hoop om weer van Storm van der Merwe te hoor.
Fantastiese boek. Bietjie oraloor en gaan haal 'n storie uit die verste hoeke, maar dan moet al die leidrade ook opgevolg word. Dit gee mens insig in die karakters wat eintlik maar nogals vaag bly regdeur. Al die los punte word nie vasgevat op die ou end nie.