Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!
Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone.
As ’n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!
Hierdie is ’n uitstekende boek vir ouers wat sukkel om kleintjies aan die slaap te maak! Niemand kan met hierdie boek ’n GAAP onderdruk nie!
Ever tried to stop a yawn? That’s impossible!
It’s like trying to stop the rain from falling. It’s like trying to convince your parents that
chocolate will make you grow faster than soup.
When a yawn arrives, don’t hold it back.
Just be careful or ... you’ll fall asleep!
This book is the answer for desperate parents trying to get kids into bed early on a school night. No one can stifle this YAWN.