Jump to ratings and reviews
Rate this book

Towerman

Rate this book
Lea reis na Zanzibar om innerlike genesing te vind, want drie jaar ná haar man se dood rou sy steeds. Wie is die reus van ’n blondekopman met mosgroen oë wat daar as haar hoeder optree én die lig in haar weer aansteek?

Kindle Edition

Published June 27, 2018

1 person is currently reading
1 person want to read

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
4 (26%)
4 stars
3 (20%)
3 stars
6 (40%)
2 stars
2 (13%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Amanda.
1,159 reviews
July 21, 2018
Binne die eerste paragrawe plaas die skrywer haar leser effektief in die bedompige Dar es Salaam, Daarby word ’n duidelike verwagting geskep dat daar ’n opwindende tyd voorlê wanneer Lea vertrek na Stone Town op Zanzibar. Voeg daarby ’n aantreklike, blonde reus wat kort-kort verskyn en net so vinnig verdwyn, en die leser word ingeslurp en genoop om so vinnig moontlik agter die kap van die byl te kom. Wanneer die man haar boonop op haar naam aanspreek, raak die intrige eers interessant. Wie is die man, en waarom weet hy alles van haar? Ek het heerlik gelees aan Towerman, en die ontknoping is baie bevredigend. Beslis aan te beveel vir romanselesers.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.