Jump to ratings and reviews
Rate this book

Stroomop

Rate this book
Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wê Daar’s 'n uitgebrande chirurg, 'n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en 'n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgelê het, en deel van die terapie is 'n river rafting-ekskursie op die woeste Oranjerivier. Wanneer hul manlike gids daar in groot moeilikheid beland, moet dié vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters sónder hul gids aandurf – of hy, en hulle, oorleef dalk nie.
'n Bemagtigende vroue-avontuur oor spanwerk, volharding en jou eie ding met oortuiging doen, deur die span van Pad na jou hart en Vir altyd. Die gelyknamige rolprent met Donnalee Roberts in een van die hoofrolle begin op Vrouedag 9 Augustus landwyd draai.

210 pages, Kindle Edition

Published June 26, 2018

2 people are currently reading
9 people want to read

About the author

Adeline Radloff

6 books1 follower

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
11 (26%)
4 stars
15 (35%)
3 stars
12 (28%)
2 stars
3 (7%)
1 star
1 (2%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Monique.
196 reviews3 followers
January 21, 2023
Just finished this one. It started of a bit slow and I found it hard to get into it but I actually ended up enjoying most of it. If you love a book about female empowerment and female bonding this is definitely the book for you.
25 reviews
March 12, 2019
Wat 'n oulike boek. Ek sien uit vir die fliek. Ek het met dele baie lekker in die boek gelag vir die klomp vrouens saam:)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews