Jump to ratings and reviews
Rate this book

Gesloopte Lugkastele

Rate this book
’n Amper noodlottige ongeluk beseer sy brein so dat hy in ’n diepe koma verval. Tien weke later word hy soos ’n pasgebore baba wakker in ’n onbekende wêreld, sy verlede verlore en sy toekoms aan skerwe. Die mense om hom is vreemdelinge, ongemaklik oor hierdie nuwe persoon wat eens hul geliefde was en nou met dooie oë na hul staar. Selfs God, sy God wat hom nooit verlaat het, ken hy nie meer nie. Alleen moet hy opstaan en sy pad vind uit die duister, terug na die lig.

152 pages, Kindle Edition

Published March 8, 2018

Loading...
Loading...

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
6 (66%)
4 stars
2 (22%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
1 (11%)
No one has reviewed this book yet.