Jump to ratings and reviews
Rate this book

Weg

Rate this book

150 pages, Paperback

Published January 1, 2018

2 people are currently reading
13 people want to read

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (21%)
4 stars
4 (28%)
3 stars
6 (42%)
2 stars
1 (7%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Lelani.
101 reviews30 followers
August 20, 2018
Niekie het spoorloos verdwyn en alhoewel Zack weet dat Niekie al vantevore verdwyn het sonder om te sê waarheen sy gaan, weet hy net dat hierdie keer anders is. Die probleem is net - niemand wil hom glo nie.

Weg was 'n finalis in die Lapa Jeugromankompetiesie 2017 en dit is 'n heerlike spanningsvolle jeugverhaal wat jou al hoe vinniger laat lees net om uit te vind of Zack betyds vir Niekie kan red. Beslis 'n moet en lekker lees vir almal.
Profile Image for Marzanne.
37 reviews
August 24, 2024
Hierdie boek is aan my deur n vriendin aan beveel...3⭐️, dit was goed, maar nie great nie. Ek was nie geheg aan die karakters of aan Zack en Nikki nie. Ek hou van mystery boeke, maar hierdie boek...it doesn't cut it. Dit was cringey, dit was weird en die stadige pas waarop ek dit gelees het sê baie. Maar dit was nie sleg nie en ek het dit klaar gemaak so...

P.S Wie in gen-z jare sê afspraak in daai manier? Gaan jy jou meisie sien of gaan jy dokter toe?
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.