Jump to ratings and reviews
Rate this book

Alles begint met Anna

Rate this book
Alles begint met Anna is gebaseerd op de familiegeschiedenis van de Zuid-Afrikaanse auteur. De roman vertelt het bewogen levensverhaal van twee jonge vrouwen, van voor de Anglo-Boerenoorlog tot aan de Tweede Wereldoorlog.

Poppie groeit op in een weeshuis. Ze heeft nog vage herinneringen aan haar overleden moeder: haar lach, de geur van pas gestreken lakens. Maar Poppie voelt dat er geheimen in de familie zijn die zij niet kent, dat haar zus zaken voor haar verborgen houdt. Dan ontmoet ze spoorwegemployee Frikkie Bredenkamp – en ontdekt ze een ontstellend geheim.

372 pages, Paperback

Published July 10, 2018

6 people are currently reading
38 people want to read

About the author

Annemari Coetser

9 books1 follower
Annemari Coetser is op 29 September 1945 in Durban gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Indwe in 1962 en het 'n Laer Diploma in Biblioteekkunde by Unisa verwerf. Sy gaan werk in Bloemfontein en woon ook in Washington, D.C., Namibië en Pretoria. Annemari werk vir ’n lang tyd as bibliotekaresse en publiseer in daardie tyd 'n paar kortverhale in tydskrifte.

Sy publiseer eers op 60 haar eerste roman! Sy hou daarvan om te reis, foto’s te neem, te fliek en te lees. In 2006 verskyn 'n aantal van haar kortverhale saam met drie ander skrywers s'n in die bundel Viersprong. Annemari se roman, Oop Kaarte, was ’n finalis Sanlam/Insig se Groot Romanwedstryd en dit is in 2007 gepubliseer. Haar mees onlangse boek, 'n historiese roman verskyn in 2017, met die Nederlandse uitgawe daarvan in 2018.

Het jy geweet?

Nege van Annemari se kinderverse is opgeneem in die Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers.

Lys van publikasies

Prosa

2007 Oop Kaarte, Tafelberg
2008 Langverlof, Tafelberg
2009 Aan die windkant, Tafelberg
2010 Vlis met vlerke, Tafelberg
2012 Die kamer langsaan, LAPA
2017 Alles begin met Anna, Human & Rousseau
2018 Alles begint met Anna, Uitgeverij Mozaik.

Bloemlesings

2006 Viersprong, Sewe Kleure Boeke
2009 Nuwe Kinderverseboek, Tafelberg

Uittreksels uit resensies

“Coetser skryf met ’n lekker pas en die storie verloop verrassend oorspronklik vir ’n Afrikaanse liefdesroman. […] As jy ligte vakansieleesstof soek, moenie ’n tree verder in die rigting van ’n Engelse boekrak beweeg nie.” – Irna van Zyl oor Langverlof, Boeke-Insig (2009)

“Tog lees die boek maklik en dit kan lekker vakansie-ontspanning verskaf. Veral die twee hoofkarakters se menslikheid is so oortuigend en aangrypend dat die meeste lesers aanklank by hulle behoort te vind.” – Alida van der Westhuizen oor Oop Kaarte, Die Burger (2007)

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
12 (22%)
4 stars
21 (38%)
3 stars
19 (35%)
2 stars
2 (3%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 6 of 6 reviews
159 reviews2 followers
April 21, 2018
Dit was 'n baie mooi boek. Al lees mens 'n fiksie boek is daar so baie feite wat 'n mens leer. My geskiedenis feite is boekekennis
In die boek ia jy deel van die èrvarings Dit laat my weereens besef wat is normaal en 'n geestesversteuring 'n fyn lyn, God se genade Soos die gsegde lui, mense hoef nie hul omstadighede vasgevang te wod tov hulle suksesse nie
Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books48 followers
September 13, 2017
'n Pragtige historiese verhaal wat op die waarheid gebaseer is.
Profile Image for Madri.
212 reviews8 followers
September 19, 2017
Alles begin met Anna is die tipe historiese roman wat jou intrek by die geskiedenis en die storie aan eie lyf laat voel.
Profile Image for Sandra Jacobs.
21 reviews2 followers
March 27, 2018
Hoogsleesbaar

Soos die opsomming sê: “meesleurend en hoogsleesbaar.”
Iemand wat verhale geniet oor Die Anglo-Boere Oorlog (Sui-Afrikaanse Oorlog), sal hierdie roman ook geniet.
Profile Image for Trisa Hugo.
Author 10 books35 followers
October 21, 2017
Dit behoort aanklank te vind by ’n wye lesersmark. Dit is soos Fees van die ongenooides – bedrieglik eenvoudig geskryf, sodat aanhangers van ligter boeke dit ook sal geniet. Tog het dit veel meer om die lyf as net ’n familiesage.

Lees my resensie van die boek op LitNet: http://www.litnet.co.za/alles-begin-m...
Profile Image for Ad Wegner.
17 reviews4 followers
August 30, 2019
Historiese liefdes verhaal wat strek van 1875 tot 1942 en grootliks afspeel in die Vrystaat. Die gees en emosies van die tyd word uitmuntend vasgevang en relevant gemaak vir vandag se leser. 'n Moet vir alle Historiese Roman verslaafdes.
Displaying 1 - 6 of 6 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.