Jump to ratings and reviews
Rate this book

Oorlogstrilogie #2

Het meisje uit het verscholen dorp

Rate this book
Nunspeet, 1943. Mentje is niet blij met de vreemde mensen die haar vader in het geheim op de stalzolder van hun boerderij laat wonen. Op een dag gaat het helemaal mis. De soldaten halen iedereen weg - behalve Mentje.

Na een angstige vlucht komt ze midden in de nacht in een geheim dorp in de bossen, waar tientallen joodse mensen verborgen zitten. Maandenlang blijft ze daar wonen, tot het te gevaarlijk voor haar wordt en Mentje naar Arnhem moet. Maar hoe lang zal het daar veilig zijn? En hoe moet vader haar nu vinden als hij vrij komt?

537 pages, Kindle Edition

Published October 11, 2017

47 people are currently reading
311 people want to read

About the author

Irma Joubert

29 books355 followers
Irma Joubert is gebore en getoë in die Bosveld (Nylstroom) en het aan UP studeer. Sy begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se “Spesialis Joernalis van die Jaar”. Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika het The girl from the train (Tussen stasies) in 2015 wêreldwyd bekend gestel.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
354 (50%)
4 stars
269 (38%)
3 stars
64 (9%)
2 stars
19 (2%)
1 star
1 (<1%)
Displaying 1 - 30 of 77 reviews
Profile Image for Mareli Thalwitzer.
514 reviews29 followers
January 5, 2019
Klein Ester sou sekerlik gesê het: "Prys die Here!" Verseker ja. Prys die Here vir skrywers soos Irma Joubert. Geskiedenis was nog nooit so mooi en lewendig nie.

Ai Mentje, jy gaan okei wees. Jy is en was mos maar altyd. Kannie wag om verder van jou te hoor nie!
Profile Image for Marije.
547 reviews12 followers
August 11, 2025
#2025: Blijft een mooi boek.

2022: En weer uit. Tof om over WO2 in Nl vanuit 't perspectief van een Z-A-schrijver te lezen. Minder tof dat ik #5 ben in de wachtrij en dus op 4 andere lezers moet wachten voor deel 3. Dan maar De Kleine Johannes lezen.

2018: New goal vermoed ik, zo'n 450 pagina's op een dag gelezen. En ook nog laat ontbeten en in de Atlantische Oceaan (oké, één of andere Golf) gezwommen. Dat krijg je als het boek met je familie is meegekomen en ze vandaag vertrekken :'(
Profile Image for Irene Van Staden.
13 reviews1 follower
December 25, 2017
Die waarde van lewe en doel van oorloë
Mentje: Kind van Pas-opkamp (2017) deur Irma Joubert
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R295
ISBN: 978-0-7993-8593-9
Resensent: Irene van Staden

Die Tweede Wêreldoorlog vorm ’n bekende patroon in Irma Joubert se romans vir die afgelope paar jaar. Tussen Stasies (2010), die verhaal van ’n Duits-Joodse dogtertjie wat deur Suid-Afrikaanse ouers in 1948 aangeneem word. Immer Wes (2016), die verhaal van ’n dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel wat nie net die Eerste Wêreldoorlog moes oorleef nie, maar sowel die Tweede Wêreldoorlog. Mentje: Kind van Pas-Opkamp (2017), die storie van ’n Nederlandse meisiekind en haar ervaring van die Tweede Wêreldoorlog. Interessant genoeg maak drie van die karakters vanuit Joubert se roman, Immer Wes (2016) hul verskyning in hierdie roman. Volgens Joubert gaan daar ’n opvolg wees waarin drie karakters (Ester uit Immer Wes, Mentje uit Pas-Opkamp en George vanuit die opvolg roman) se lewens met mekaar verbind word.
In Mentje: Kind van Pas-Opkamp (2017), skryf Irma Joubert dus weer oor die Tweede Wêreldoorlog, maar hierdie keer vanuit ’n Nederlandse oogpunt. Joubert maak ook weereens gebruik van die tweeledige karakter perspektief. Die verhaal word hoofsaaklik vanuit Mentje de Vries (die hoofkarakter) se perspektief vertel, maar word afgelos deur ’n medekarakter. Tinus van Jaarsveld, ’n Suid-Afrikaanse boer wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deel van die lugmag in Europa was.
Dit is verder ook sigbaar hoe Irma Joubert die bekende patroon volg waar haar verhaal tydens die Tweede Wêreldoorlog in Europa begin en later na Suid-Afrika verskuif. Hierdie patroon stel Irma Joubert in staat om die verband tussen die Tweede Wêreldoorlog, Europa en Suid-Afrika te trek en uit te beeld hoe verskillende lande deur die oorlog affekteer is. Dit stel Joubert ook in staat om oor Geskiedkundige gebeurtenisse te skryf wat nie so algemeen bekend is nie. Onder andere, die bestaan van die Pas-Opkamp en die karakters wat daarin gelewe het, die slag van Arnhem en die Honger Winter van 1944-1945.
Die lewe in die Pas-Opkamp, die Amhut en die karakters daarin het volgens Irma Joubert werklik gelewe. Dit is net haar karakter, Mentje de Vries, wat fiktief is. Joubert het die name van die karakters en gebeurtenisse vanaf foto’s en geskrewe dokumente gekry. Natuurlik het sy die beskrywings en karakters met haar verbeelding verder ingekleur, maar die kern van die geskiedenis bly eg aan die waarheid. Dieselfde geld vir haar uitbeelding van die Slag van Arnhem en die Honger Winter van 1944-1945. In hierdie vertelling is daar egter meer fiktiewe karakters, maar die uitbeelding van die gebeurtenisse en die toestande waarin mense moes oorleef is gebaseer op waarhede.
Irma Joubert se roman bestaan dus uit ryk historiese waarhede en feite. Die hoof fokus van haar historiese roman is egter nooit die datums, plekke en historiese gebeurtenisse nie, maar die uitbeelding van alledaagse mense se ervaring tydens hierdie tydperke. Voorbeelde hiervan is die Nederlandse bevolking wat ten spyte van hulle stad wat in ’n oorlogsveld verander het, met hulle lewens moes probeer aangaan. Soldate wat mekaar in die strate doodskiet, bomme wat per ongeluk mense se huise tref. Die bevolking wat in rye moes staan vir kos of enige iets wat die winkels vir hulle kon gee en dorpe wat nie meer water gehad het nie.
Irma Joubert se roman is dus ryk aan geskiedenis, maar dien ook as ’n realistiese uitbeelding van wat die res van die gemeenskap (die wat nie soldate is nie) moes doen om te oorleef. Dit skep die geleentheid vir lesers om anders te dink oor die oorloë in opsigte van hoe dit almal affekteer. Nie net tydens die oorlog nie, maar ook in die slegte toestande na die oorlog.
Hierdie denkpatroon sluit verder aan by ’n tema in die roman wat Irma Joubert deur middel van Robert Southey se gedig “After Blenheim” bekendstel. ’n Uittreksel van die gedig word in die voorwoord verskaf;
"But what good came of it at last?"
Quoth little Peterkin.
"Why that I cannot tell," said hê,
"But ‘twas a famous victory"
Daar word in die roman deurgaans verwys na hierdie gedig en uittreksel. Hiermee bevraagteken Irma Joubert die waarde van die lewe en die doel van oorloë. Is dit soos haar karakter, Mentje, dit op die ou end stel die moeite werd?

41 reviews
January 20, 2021
Een meeslepend en ontroerend boek dat je het liefst in één keer uitleest.

Het verhaal speelt zich af in de 2e WO en voor een deel in verscholen dorp. Een plek in het bos in Vierhouten waar ik wel eens geweest ben maar waar ik nu toch een scherper en ander beeld bij heb gekregen. We hebben enkele jaren vlakbij binnenstad/Sonsbeek in Arnhem gewoond en ook indrukwekkend/bijzonder om over de oorlog in Arnhem te lezen.
Het verhaal gaat over Mentje. een meisje van 11, en Tinus een Zuid-Afrikaan die als parachutist in Engeland gaat werken. Even zoeken in het begin hoe de 2 verhaallijnen bijelkaar komen maar dat wordt snel duidelijk. Mentje krijgt diverse tegenslagen maar blijft ontzettend dapper en vindingrijk om wat van het leven te blijven maken en heeft ook bijzonder oog/zorg voor anderen. Geeft de moed niet op. Blijft ook bijzonder dat iemand (Tinus) ver weg van Nederland zn leven waagt om anderen te bevrijden.. Hij heeft natuurlijk ook zn verhaal maar toch. En ook raakt het weer om te lezen dat mensen hun leven riskeren om anderen te helpen. Wat kunnen we hier in deze tijd veel van leren. Iets doen of nalaten voor een ander zonder dat je er zelf direct baat bij hebt.. Misschien gewoon verplichte kost voor iedereen om een paar van dit soort boeken te lezen. Dus zeker een aanrader! Leest ook heel eenvoudig.

189 reviews4 followers
September 16, 2021
Heel mooi aangrijpend en ontroerend verhaal dat zich afspeelt tijdens de 2de wereldoorlog in Nederland. Het is wel het 2de deel van een trilogie maar je kan deze zeker als een apart deel lezen. Ook heel vlot te lezen
Profile Image for Yvonne.
284 reviews4 followers
February 4, 2022
Ook al zo'n prachtig boek! En zo knap geschreven hoe sommige personages uit deel 1 weer heel even voorbij komen. Echt leuk om te lezen en laat je ook echt even nadenken, omdat in deel 1 het verhaal natuurlijk vanuit ander perspectief werd verteld.
26 reviews
April 25, 2024
Echt een heeeeeel mooi boek. Als luisterboek op gehad werd echt mooi verteld je wilde blijven luisteren
Profile Image for Jeanine.
69 reviews4 followers
July 25, 2024
Wat een indrukwekkend boek! Weer heel wat geleerd.
Erg moeilijk weg te leggen.
Profile Image for Kristien Renckens.
28 reviews2 followers
Read
October 3, 2025
ik vind het fijn om de boeken van Irma Joubert te lezen: boeiende verhaallijnen, informatief en boeiend.
Profile Image for Jolente.
8 reviews
April 11, 2021
Een super leuk verhaal over een dapper meisje die zich midden in een oorlog enorm alleen voelt.
2 reviews
September 1, 2022
Wauw wat een boek! Prachtig en ben heel benieuwd naar het derde deel!
Profile Image for Ruth.
25 reviews1 follower
July 2, 2025
Das Buch spielt hauptsächlich in den Niederlanden im zweiten Weltkrieg - später findet die Protagonistin eine neue Heimat in Südafrika. Das Buch ist historisch und psychologisch interessant und zeigt den ganzen Schrecken des Krieges und der Unrechtsherrschaft.
Ich habe es übrigens in Deutsch gelesen unter dem Titel "Das Kind aus dem versteckten Dorf".
Profile Image for Trisa Hugo.
Author 10 books34 followers
November 29, 2017
Mentje, kind van Pas-Opkamp, bied moontlikhede om ʼn uitstekende fliek te maak, ook omdat die verloop na die oorlog verder afspeel in Suid-Afrika, op die plaas Buffelspoort, waar dit in Hoofstuk 1 begin het. Die boek het ʼn knop op my maag gesit wat eers laat los het aan die einde van die boek, hoewel Irma Joubert slim is, sy laat my uitsien na die derdie boek in haar oorlogstrilogie.

Navorsing en geskiedenisfeite is deurgaans uitstekend geïntegreer in die verhaal, in teenstelling met van Joubert se eerste boeke, waar dit na die eerste derde vir my gevoel het asof ek nou deur die notas lees wat vooraf gemaak is tydens die navorsing vir die boek.

Die skrywer slaag uitstekend daarin om 'n slim, dapper dogtertjie se leefwêreld te verbeel. Aanvanklik het ek gedink daar slaan nêrens meer wysheid deur as wat verwag kan word van 'n slim dogtertjie wat in uiterste omstandighede moet oorleef nie. Later in die boek het ek tóg gedink Mentje is emosioneel ʼn amper bomenslike sterk en wyse kind wat my soms laat wonder het oor die geloofwaardigheid van die karakter.

Met hierdie boek wys Irma Joubert weer waarom sy tans ons gewildste historiese romanskrywer is.
Profile Image for Hinke.
108 reviews4 followers
March 13, 2018
Second book of a trilogy. Mentje lives with her dad in Nunspeet, Holland in the second world war. The book starts with a harrowing scene in which Mentje hides behind a pile of grass on their pasture while her dad flees from the Germans. He told her not to come out till he comes for her and she waits and waits, but he doesn't come. When the night falls the 11 year old is scared and desperate, and on her own. Through some brave actions she ends up in a small community of (mainly) Jewish people hiding in the forest in self-made huts half below ground. She finds her place there until it is no longer save and she gets moved to a relative in Arnhem. Mentje and her family barely make it through the 'Slag om Arnhem' in 1944 and survive through Mentje's brave actions.
Page turner, appreciated the historic facts and the descriptions of Arnhem. It led me to a good discussion with my father who lived there during the war and had to flee the city with his parents. I'm glad I filled in those blanks. Thanks Irma.
Profile Image for Marijke Jansen.
Author 16 books29 followers
April 20, 2020
Qua research krijgt het boek van mij 5 sterren; heel interessant om te lezen hoe het dagelijks leven in het Verscholen dorp eruit zag en later in Arnhem tijdens de oorlog. Die informatie heb ik echt als een spons in me opgezogen.

Minder vind ik de personages. Mentje is een meisje van tien jaar oud, maar dat lees ik niet uit haar gedrag. Ze is keurig, goed in eigenlijk alles en gedraagt zich volwassener dan de meeste volwassenen die ik ken. Ze interpreteert emoties van volwassenen op een manier die kinderen volgens mij helemaal nog niet bevatten. Daardoor vond ik haar het minst geloofwaardig van eigenlijk alle personages. Dat vond ik jammer, want het beeld van zo’n klein, onschuldig en hulpeloos meisje in een onderduikerskamp sprak juist erg tot mijn verbeelding.

Het laatste deel van het verhaal had er voor mij niet per sé bij gehoeven. Het voelde als een los plot dat nog even na het gewone plot erachteraan kwam.
299 reviews10 followers
October 15, 2018
Mentje ist ein zehnjähriges Mädchen, das in Holland lebt. Da ihre Mutter bei ihrer Geburt gestorben ist, lebt sie alleine mit ihrem Vater. An einem schönen Sommertag arbeitet sie mit ihrem Vater auf einem Feld. Etwas rührt sich an ihrem nahegelegenen Haus. Ihr Vater geht zum Haus und ruft ihr zu, sie soll sich verstecken, bis er zurückkommt. Aber er kommt nicht zurück.

Die kleine Mentje weiß nicht, was sie tun soll. Abends kehrt sie vorsichtig zum Haus zurück, aber ihr Vater ist nirgends zu finden. Am nächsten Morgen stellt sie fest, dass auch die jüdische Familie, die ihr Vater versteckt hatte, nicht mehr da ist. Mentje befürchtet, dass jemand sie verraten hat.

Durch die dunkle Nacht sucht sie den Weg zu einem Bekannten ihres Vaters, von dem sie sicher ist, dass sie ihm vertrauen kann. Dieser Mann bringt sie zu einem Versteck im Wald, in dem in mehreren Hütten Menschen untergetaucht sind. Mentje bleibt etwa ein Jahr in diesem versteckten Dorf, das vor allem Juden beherbergt. Obwohl sie ihren Vater schmerzlich vermisst, wird dieses teilweise unterirdische Dorf bald ihr neues Zuhause. Da aber dieses Versteck zu unsicher ist, muss Mentje in den letzten Kriegsmonaten zu ihrer Tante nach Arnheim. Dort wartet jeder Bewohner sehnsüchtig auf die Befreiung durch die Alliierten, aber zuerst wird die Stadt noch heftig umkämpft.

Mentje und ihr Cousin finden zwei verletzte Fallschirmjäger. Obwohl jeder, der den alliierten Soldaten hilft, hingerichtet werden kann, kümmern sie sich um die Beiden und freunden sich mit ihnen an. Eines der Fallschirmjäger kommt aus Südafrika, und neben Mentjes Geschichte, verfolgt der Leser auch seine Erlebnisse in der Armee und später in seiner Heimat.

Mentje ist ein mutiges Mädchen, das viel zu früh selbstständig werden muss. Ihr Vater erzog sie liebevoll, gab ihr viel Geborgenheit, und lebte ihr den Glauben vor, wie diese Stelle zeigt: „Nach dem Lesen hat er das Buch auf den Tisch neben seinen Stuhl gelegt und ihr noch mehr vom Herrn erzählt, denn er kannte ihn sehr gut. So hat sie ihn auch kennengelernt: eng an ihren Vater gelehnt, den groben Stoff seiner Jacke an ihrer Wange, das Klopfen seines Herzens unter ihrem Ohr, seine große Hand um ihren Kopf, seine schwieligen Bauernfinger, die ihre Wange gestreichelt haben.“ In schweren Zeiten kann Mentje von diesen Erfahrungen zehren, auch wenn sie zeitweise so enttäuscht ist, dass sie sich von Gott entfernt. Es fällt ihr sehr schwer sich in einer neuen Umgebung einzugewöhnen, und doch wird das von diesem jungen Opfer des Kriegs immer wieder verlangt.

Diese Geschichte beruht auf wahre Begebenheiten. Das versteckte Dorf im Wald hat ebenso existiert, wie die vielen Widerstandskämpfer, die mutig ihr Leben riskierten, um andere zu retten. Mentjes Vater musste, wie viele andere, einen hohen Preis dafür zahlen, dass er sich für Verfolgte einsetzte.

Trotz der vielen aufwühlenden Erlebnisse, die Mentje durchlebt, ist der Ton dieses Buchs ruhig. Der Leser verfolgt Mentjes Entwicklung, von einer ängstlichen Neunjährigen zu einem selbstbewussten, starken Teenager. Sie lernt, wie sie ihre Angst überwinden kann, und sie setzt schließlich selbst ihr Leben ein, um andere zu retten. Trotzdem ist sie ein ganz normales Mädchen, das manchmal trotzig und aufmüpfig ist, und immer wieder wütend und voller Kummer.

Fazit: Durch die Augen eines jungen Mädchens, erlebt der Leser die schrecklichen letzten Kriegsjahre. Diese spannende Geschichte ist sehr gut recherchiert, und der Leser erfährt interessante Fakten über den niederländischen Widerstand im Dritten Reich. Sehr empfehlenswert!
Profile Image for Amanda.
1,155 reviews
November 6, 2017
Met Mentje, kind van die Pas-opkamp, bevestig Irma Joubert weereens haar plek as een van ons voorste skrywers van geskiedkundige fiksie. Die verhaal onderskei hom verder daarin dat die Pas-opkamp werklik bestaan het, en dat die onderduikers wat die randkarakters in die verhaal is, werklike persone was. Slegs Mentje is ’n fiktiewe karakter.

Met die Duitse besetting van Nederland tydens die Tweede Wêreldoorlog, word Mentje se pa gevange geneem saam die Jode aan wie hy skuiling verleen het. Die skrywer gee aan Mentje ’n definitiewe identiteit en stem, dié van ’n dapper en slim klein dogtertjie, wat vir niks stuit nie. Sy gebruik haar kwaadwees om die hartseer in toom te hou. Want, reken Mentje: "Hartseer is die een ding wat sy nooit vir die wêreld sal wys nie. Dit behoort aan haar alleen." (Bl 417)

Daar is heelwat aan die verhaal wat vir my as leser, nog lank gaan bybly. Die ontsetting van oorlog, die nood aan voedsel, dorpe wat in puin gelê word, verwonding, ontbering – dit alles is ons geslag hier in Suid-Afrika gespaar. Des te meer ontstellend om daarvan te lees.

Op ’n meer positiewe noot is daar die diepgewortelde drang om te oorleef en uiteindelik aan te pas by omstandighede wat nie ideaal is nie. Daar is getuienis van onbaatsugtige omgee, maar ook van selfsug en verraad.

Later verskuif die verhaal na ’n plaas in Suid-Afrika waar daar weer ’n ander dinamika ter sprake is. Mentje moet weereens aanpas by nuwe omstandighede en mense met agendas wat sy nie begryp nie. Dit keer haar natuurlik nie om die raaisels stuk vir stuk te ontrafel nie - en om betrokke partye uit te daag om iets daaraan te doen.

Die verhaal is besonder ryk en boeiend. Oor die ondernemende skryfstyl en effektiewe taalgebruik, hoef daar niks gesê te word nie, want Irma Joubert het haarself alreeds by herhaling bewys as skrywer van format. Ek kan voorsien dat hierdie nuutste poging uit haar pen, weer in aanmerking gaan kom vir toekennings, en met goeie reg. Ek beveel dit sterk aan vir lesers van geskiedkundige fiksie.
Profile Image for Sylvia.
37 reviews8 followers
November 14, 2017
Mentje – Kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert
Resensie – Sylvia de Kock

Irma Joubert se karakter, Mentje de Vries, gryp die leser van meet af aan aan die hart. Hoe dan anders? Sy is net ‘n negejarige dogtertjie en sy is alleen in ‘n ontsaglik wrede wêreld. Omdat sy nie die beskerming van ouerliefde meer het nie, moet sy haar weg deur die oorloggeteisterde Nederland vind. Die gegewe is klaar boeiend, die manier waarop Irma Joubert die historiese ruimte waarbinne die verhaal afspeel uitbeeld en uitbou, is tegelyk hoogs interessant en bitter vreesaanjaend. Oorlog is oorlog en die lotgevalle van die arme Mentje asook haar braafheid, is meer as ontroerend. Sy moet voor die Nazi’s uitvlug nadat haar pa gearresteer word. Sy beland naamlik in die verskuilde dorp, die sogenaamde Pas-Opkamp, waar Jode in die werklikheid ook lank suksesvol tydens die oorlog versteek is. Sy word ook ‘n ‘onderduiker’, iemand wat wegkruip of as’t ware ondergronds gaan. Maar Mentje is steeds eensaam en sy voel haar alleenheid toenemend aan. Sy bevraagteken dan ook haar pa se Here. Uiteindelik moet sy ook verder na Arnhem vlug en kom in aanraking met ‘n Suid-Afrikaanse valskermsoldaat, ene Tinus van Jaarsveld. Hy het sy eie wrange geskiedenis. Tinus word gewond en Mentje stel haar eie lewe in gevaar om hom te help. So leer hulle mekaar ken.

Hierdie roman bied ‘n ontstellende, hartverskeurende greep uit die Tweede Wêreldoorlog. Nogtans is dit ‘n roman waar verlies, versoening en vergifnis ‘n beduidende rol speel. Die roman is vanuit ‘n sterk Christelike perspektief geskryf. Die karakters oortuig, die ruimte net so. Feit en fiksie word knap vermeng. Dit kan beslis aanbeveel word.
Profile Image for Bianca.
777 reviews
June 15, 2018
Ik vond het leuk om eens een boek te lezen van Irma Joubert. Meermaals waren boeken van haar hand op mijn tijdlijn langsgekomen maar tot noch toe had ik geen gelegenheid gehad ook maar iets van haar te lezen. Bij die bibliotheek leende ik uiteindelijk twee boeken van haar. Dit boek moest snel terug omdat het gereserveerd was voor de volgende lezer. Dus met enige druk las ik dit boek. De titel gaf me al mee dat het over het verscholen dorp zou gaan, een inmiddels bekend onderduikersdorp midden in het bos op de Veluwe. Niet lang nadat het verhaal begonnen was zat Mentje (de hoofdpersoon) inderdaad in dat dorp. Maar daar kon ze niet blijven. Juist doordat ze het onderduikersdorp verliet vond ik het verband met de titel losser worden, niet onjuist maar wel losser. Welke omzwerving ze maakt in de Tweede Wereldoorlog en kort daarna kan ik niet verklappen omdat dat te veel weg zou geven van het verhaal. In het naschrift las ik dat het boek dat ik had gelezen een tweede deel uit een drieluik is, jammer dat ik dat niet eerder had ontdekt. Gelukkig stond er dat elk verhaal op zichzelf stond maar dat de hoofdpersonen elkaar ontmoeten. Dus ik kan met een gerust hart aan de andere twee boeken in deze serie beginnen.
Profile Image for Henrieke.
268 reviews2 followers
November 6, 2024
Dit is een van de beste boeken van Irma Joubert die ik tot nu toe gelezen heb. De verhaallijn is prachtig. Het brengt de lezer van het bosrijke Nunspeet, tot het door oorlog vernielde Arnhem, naar Zuid-Afrika.
Hoe Joubert de omstandigheden van het pas-op-kamp omschrijft zijn heel doeltreffend. Het lijkt of je er zelf bent. De personages, van wie er sommigen echt bestaan hebben, zijn levensecht omschreven.

Wat ik nog het meest kan waarderen is het perspectief vanuit de tiener, Mentje. Het is heel moeilijk om als volwassene in de huid van een tiener te kruipen, maar Joubert doet dit feilloos. De wijsheid die een 12-jarige al kan hebben, in combinatie met impulsiviteit en heen en weer geschud worden door emoties omschrijft ze perfect. Joubert houdt echter in het oog dat dit geen young adult fictie is, door in het verhaal van Mentje diepe thema's aan bod te laten komen. Verlies, 'coming of age', moed, kracht, mentale problemen, de schaduwen van oorlog, dementie, wantrouwen, liefde en vriendschap zijn thema's die in dit boek verweven zijn.

Echt een prachtig boek, ik zie uit naar het volgende deel.
Profile Image for Susanna.
257 reviews7 followers
December 21, 2025
Mentjie se verhaal speel af teen die agtergrond van oorlog en ontworteling, ’n tyd waarin gewone mense se lewens in stukke geskeur word en oorlewing ’n daaglikse stryd raak. Van kleins af word Mentjie gekonfronteer met verlies, vrees en swaarkry wat geen kind behoort te dra nie. Sy word rondgeslinger deur omstandighede buite haar Beheer. Mense verdwyn, veiligheid verdamp, en die wêreld soos sy dit geken het, val uitmekaar.

Tog is Mentjie se verhaal nie net een van lyding nie. Dit is ook ’n storie van aanhou, van stil moed en van ’n jong meisie wat, ten spyte van alles wat van haar weggeneem is, aan haar menslikheid vasklou. Deur oorlog, armoede en emosionele verwoesting bly sy iemand met ’n oop hart, iemand wat liefhet, hoop en glo, selfs wanneer die wêreld haar herhaaldelik teleurstel.

My lesersindruk: Ons het hierdie jaar omtrent ‘n klomp Irma Joubret boeke gelees. Hierdie ene het ook nie teleurgestel nie. Sy skryf net sulke mooi stories! Mentje speel meestal af in Nederland en tydens die Tweede Wêreldoorlog, maar eindig ook in Suider Afrika, waar Mentje haar lewe weer aanmekaar sit, stadig maar seker.

Profile Image for Johann.
27 reviews8 followers
April 22, 2022
Soos nét Irma kan, skep sy hierdie Mentje uit die verskriklike mense-lyding van die Slag van Arnhem en maak van haar die lig in soveel mense se lewens. Vir seker was daar baie 'Mentjes' gedurende WOII; altyd daardie één persoon wat orde kan skep uit die chaos, daardie één wat hoop gee aan diegene wat reeds alles verloor het. Ek moet erken, ek is nie ʼn liefhebber van boeke oor oorlog nie, maar ek sal die trilogie voltooi al is dit net om daarmee erkenning te gee aan Irma vir haar deeglike navorsing en baie moeite om vir ons as lesers ʼn briljante storie te skep uit ʼn tyd lank gelede. En in die jaar 2022 herhaal die geskiedenis hom weer in Oekraīne en met moderne tegnologie beleef ons die gebeure feitlik skoot-vir-skoot. Jy sien die verskriklike verwoesting en lyding en jy hoop dat daar iewers ʼn Mentje teenwoordig is...
Profile Image for Adele Vorster.
97 reviews8 followers
January 20, 2018
Sjoe, ek weet nie eens waar kry mens die woorde om hierdie boek die lof te gee wat dit verdien nie. Irma Joubert het weereens 'n ongelooflike en ontroerende meesterstuk geskryf.

Mentje is 'n negejarige Nederlandse meisie wat haar tydens die Tweede Wêreldoorlog onverwags in 'n geheime Joodse kamp bevind. Dit is net die begin van die talle traumatiese omwentelinge wat vir haar voorlê.

Haar pad kruis later met die van Tinus, 'n Suid-Afrikaner wat 'n Britse valskermsoldaat word.

Ek wil nie meer as dit weggee nie, hierdie is 'n boek wat elke leser self moet ontdek.

Soos in Immer Wes laat Irma Joubert mens voel asof jy jou midde in die oorlog bevind, asof jy saam met Mentje en Tinus en die talle ander onvergeetlike karakters deur die wrede werklikheid van oorlog gaan. Soos Tinus sê: "Daar is niks romanties of patrioties of heroïes omtrent oorlog nie (bl. 283).

Ek dra steeds elke dag vir Mentje saam met my en ek weet sy gaan nog lank in my kop saam met my loop. Haar dapperheid is 'n inspirasie.

Die boek laat my dink aan die lirieke van Ave Maria: "War is always the choice of the chosen who will not have to fight."

Die boek bevestig dat Irma Joubert wêreldklas is. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie.
194 reviews
February 5, 2018
Wat 'n boek! Wat 'n verhaal!

Kunstig verweef Irma Joubert hier twee storielyne met mekaar, lyne wat op die waarheid gebaseer en met fiksie geborduur is. Die karakters is volrond en ontwikkel deur die gang van die storie - dit is maklik om van Mentje en Tinus te hou. Selfs om empatie met Tante Maria te ontwikkel, al voel mens soms lus om haar te skud.

Die verhaallyn bly boeiend tot op die einde. Die taalgebruik is besonders - die beskrywing van die bos so duidelik dat ek die koelte kon voel en die blarebed kon ruik!

Dit bly egter 'n verhaal wat teen die bittere wreedheid van die Tweede Wêreldoorlog afspeel, met al sy pyn, sy ontnugterings, sy ontberings. Ons mag nooit vergeet nie...
Profile Image for Kristina.
195 reviews3 followers
December 15, 2024
Het is 1944. Mentje's vader wordt opgepakt omdat ze onderduikers hadden. Mentje blijft alleen achter en komt in het Verscholen Dorp terecht. Na een jaar daar gaat ze in Arnhem bij haar tante wonen en maakt daar de Slag van Arnhem mee. Uiteindelijk komt ze naar de Tweede Wereldoorlog in Zuid Afrika terecht.
Parallel lezen we in mindere mate her verhaal van Tinus uit Zuid Afrika, die als parachutist bij het Britse Leger vecht. Beide verhalen komen samen, gaan weer uit elkaar en komen weer samen.
Het boek is boeiend geschreven en geeft een idee van de gruwelen en moeilijkheden van het leven tijdens de oorlog. Mentje en ook Tinus zijn zulk goede, onbaatzuchtige mensen dat ze bijna een beetje té goed lijken. Het boek leest vlot weg en ik wilde blijven lezen.
87 reviews
February 21, 2022
I enjoyed this book a lot. Especially the third section after she leaves Rotterdam for South Africa. She has to deal with the discovery of her father's death and her best friend's betrayal and that causes her to sometimes just want to die of anger and sadness. She is eventually able to sort out her own emotions and handle those of others better than most adults I know. So she becomes the emotional "adult" in both the Arnhem and South Africa pieces. I see some reviewers find this unrealistic, but I find it moving and charming. And a fantastic pleasure to read. I have to go find the last book in the trilogy.
Displaying 1 - 30 of 77 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.