Jump to ratings and reviews
Rate this book

'n Skerfie glas

Rate this book
'n Naam kry jy nie gratis nie.

Of so was dit in 1885 met die geboorte van klein Isabella Johanna Malherbe. Waarom het sy uiteindelik Issie geword, en waarom wou sy nie hê dat haar kleindogter, Erika, na haar vernoem word nie?

In 'n Skerfie glas loop Erika-Murray-Theron terug op die spoor van haar ouma. Die verhaal word 'n intieme verkenning van 'n lewe, 'n era en 'n deel van ons land se storie. Tydens haar soektog ontdek die skrywer dat sekere dinge van geslag tot geslag oorgedra word, en dat familiestories soms mitiese afmetings aanneem. Waar eindig feite en waar begin fiksie?

Die boek noop die leser om na te dink oor die opslagkoeëls van die geskiedenis wat vandag steeds ons lewens beinvloed.

Erika Murray-Theron is bekend vir haar romans. In 2002 ontvang sy die ATKV-prys vir goeie, gewilde prosa vir Sê Maria en in 2007 word 'n Tapisserie met klein diere aangewys as die wenner van Sanlam/Insig/Tafelberg se Groot Romanwedstryd.

248 pages, Paperback

Published January 1, 2018

Loading...
Loading...

About the author

Erika Isabel Murray-Theron was born on 1 Oktober 1941 in Greytown, Natal into a school teacher's family. She studied Psychology and Afrikaans at the Universities of Stellenbosch, Pretoria and at UNISA (BSc.hon) and also obtained a diploma for special education.
She worked for the Labour Department, lectured at UNISA's department of psychology, where she later did freelance translations and was editor of a local monthly newspaper.
She also taught Afrikaans as a stand in at - among others - Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria and at Menlopark High.
Erica works as a translator and regularly writes for different journals.
She lives with her husband, the engineer Tom Theron, in Pretoria and they have five children.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (16%)
4 stars
3 (50%)
3 stars
2 (33%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books50 followers
October 16, 2018
'n Skerfie glas is die storie van die skrywer se ouma, maar ook die storie van 'n tydvak uit ons geskiedenis. Die skrywer kombineer noukeurige navorsing met haar besondere vermoë om met woorde plekke, tye en emosies op te roep.
'n Moet vir lesers wat meer soek as net 'n lekker storie vir ontspanning. Maar moenie dat dit jou afskrik nie, dis nie 'n moeilike boek om te lees nie. Dit vra net dat die leser 'n bietjie sal nadink oor sy/haar eie plek in ons geskiedenis.
21 reviews
June 8, 2020
Hierdie was vir my 'n lekker reis in die verlede saam met die skrywer en haar Ouma. Dit het my nogal laat dink dat ek self graag so 'n boek oor my eie ouma sou wou lees.
Die skrywer slaag goed daarin om familie geskiedenis op 'n interssante wyse voor te sit. Knap gedaan.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews