Jump to ratings and reviews
Rate this book

Der China-Code

Rate this book
China is growing at a remarkable pace and exerting a powerful influence on the global economy. How is this rapid development possible? How is China transforming the west? Frank Sieren, a leading expert on China, gives a compelling account of China's re-emergence. His sobering appraisal: China is setting the agenda for the future of the West.

320 pages, Paperback

First published October 18, 2006

2 people are currently reading
16 people want to read

About the author

Frank Sieren

21 books9 followers
Frank Sieren (* 1967 in Saarbrücken) ist ein deutscher Journalist, Korrespondent, Dokumentarfilmer und Autor.
Leben

Sieren studierte an der Universität Trier und in Berlin Politikwissenschaft mit dem Schwerpunkt Wirtschaft. Er lebt und arbeitet seit 1994 in Peking und hat sich durch seine Berichterstattung aus der Volksrepublik China und den dortigen politischen und wirtschaftlichen Entwicklungen einen Namen gemacht. Einige seiner bisher veröffentlichten Bücher befassen sich mit der weltweiten Expansion der chinesischen Wirtschaft und den Auswirkungen auf andere Volkswirtschaften. Sein bislang letztes Buch schrieb er zusammen mit Andreas Sieren.

Sieren arbeitete unter anderem für deutsche Zeitungen wie die Süddeutsche Zeitung und Zeitschriften wie Die Zeit und Der Spiegel, das Handelsblatt sowie für die Deutsche Welle.
Veröffentlichungen

mit Ludwig Koehne (Hrsg.): Das Politbüro: Vom Ende eines Mythos. Rowohlt, Reinbek bei Hamburg 1990, ISBN 3-499-12888-8.
Der China Code – Wie das boomende Reich der Mitte Deutschland verändert. Econ, Berlin 2005, ISBN 3-430-18467-3.
aktualisierte und erweiterte Ausgabe: Ullstein, Berlin 2006, ISBN 3-548-36856-5.
Nachbar China – Helmut Schmidt im Gespräch mit Frank Sieren. Econ, Berlin 2006, ISBN 3-430-30004-5.
Business Know-how China – So wird ihre Geschäftsreise zum Erfolg. Redline Wirtschaft, 2007, ISBN 978-3-636-01527-3.
Der China-Schock – Wie Peking sich die Welt gefügig macht. Econ, Berlin 2008, ISBN 978-3-430-30025-4.
erweiterte und aktualisierte Ausgabe: Ullstein, Berlin 2010, ISBN 978-3-548-37377-5.
Die Konkubinenwirtschaft – Warum westliche Unternehmen in China scheitern und die Chinesen an die Weltspitze stürmen. Hanser, München 2008, ISBN 978-3-446-40975-0.
Wir haben fast alles falsch gemacht – Die letzten Tage der DDR. Günter Schabowski im Gespräch mit Frank Sieren. Econ, Berlin 2009, ISBN 978-3-430-30021-6.
Angst vor China – Wie die neue Weltmacht unsere Krise nutzt. Ullstein, Berlin 2013, ISBN 978-3-548-37476-5.
Geldmacht China: wie der Aufstieg des Yuan Euro und Dollar schwächt. Hanser, München 2014, ISBN 978-3-446-43487-5.
mit Andreas Sieren: Der Afrika-Boom. Die große Überraschung des 21. Jahrhunderts. Hanser, München 2015, ISBN 978-3-446-44306-8.[1]
Zukunft? China! – Wie die neue Supermacht unser Leben, unsere Politik, unsere Wirtschaft verändert. Penguin, München 2018, ISBN 978-3-328-60032-9.

Dokumentarfilme

2007: gesendet im ZDF: Und ewig lockt das Öl. Chinas Griff nach Afrika.
2008: ZDF: Pekingoper auf dem Perserteppich.
2008: SWR: Chinesen im Porschefieber. Eine Sehnsuchtsreise mit Aufsteigern.
ZDF: Nähen bis zum Umfallen? Mit deutschen Prüfern in Asien unterwegs.
2012: ARD: Im steifen Wind in der Reihe Länder, Menschen, Abenteuer.

[source: wikiwand]

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (11%)
4 stars
12 (46%)
3 stars
9 (34%)
2 stars
2 (7%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Suidpunt.
181 reviews5 followers
January 1, 2023
Vir die een of ander rede het ek vir 'n oomblik in 2022 bitter belang gestel in China. Nie alleen die taal nie, maar ek wou ook klarigheid kry wat presies in 2006 gebeur het. Skielik het die Weste wakker geskrik en skielik, soos in ons skoolboeke in 2006, is China as dié land van die toekoms geskets. Die land wat veral die ander ontwikkelende lande sal "bevry" van die koloniale magte van weleer.

Deesdae, met spioenware wat orals geïnstalleer word, dink ek raak mense miskien versigtiger rondom die produkte wat uit China kom, en onlangs nog, in 2022 met die behuisingskrisis in China, was die algemene gevoel op YouTube 'n soort leedvermaak of Schadenfreude, vir die ondergang van China se ekonomie. Die boek skryf egter, en hiervan het mense vergeet, dit maak nie saak hoe korrupsie gepleeg word nie; die geld bly binne die land rondsirkuleer.

In 2022 het Apple, weens die Covid-krisis, sy iPhones in Indië laat maak. Maar ag, met die al die ekonomiese probleme ten spyt, het die anders beleggers tog binne weke maar weer teruggekeer na China en daarin verder belê. Dit voel, toe ek hierdie boek uit 2006 lees, maar net soos nog 'n herhaling van die geskiedenis van die 1989-opstand.

Die boek maak dit baie duidelik dat China 'n soort roofekonomie beoog (want daar is geen ander belangstelling behalwe rustowwe nie), en terwyl hy nog in 2006 baie sagmoedig was, en eerder soos die lydende party gelyk het van die Verenigde State se doen en late, en boonop maar net sake wou doen, lyk dit in 2022/2023 heeltemal anders.

Sieren het baie mooi en stapsgewys verduidelik hoe China sy opgang gemaak het. Deels is dit die Weste se honger oë vir goedkoop arbeid en miljoene, nee, 'n miljard verbruikers wat sommer lekker baie geld beteken. En soos die lande byna vuisgeslaan het om tog net tot hierdie mark binne te dring, het die Konkubinenwirtschaft ontstaan. Dus, die Kommunistiese Party kan die reëls maak en breek soos hy wou, ongeag wat die Wêreldhandelsorganisasie se reëls is. En - dit word eenvoudig net deur die internasionale gemeenskap aanvaar.

Maar dan is daar ook die Party wat nie, soos talle demokrasieë, elke halfdekade verwissel en van standpunt verander nie.

Die boek skryf egter baie ongenuanseerd en défaitisties dat die Weste so te sê aan die verloorkant is, en al wat sal oorbly vir Duitsland is 'n land wat 'n lewende museum is, tensy hy begin dink hoe hy ander lande en kulture en behoeftes kan betrek [wat, nou dat ek daaraan dink, nie 'n slegte idee is vir Duits/Afrikaans en Afrikaans/Duits nie].

Die algehele indruk wat ek van die boek gekry het, is dat die hele gemeenskap hierdie vuil industria toelaat, net soos daardie deel van die stad of dorp waar jy nie om 21:00 die aand wil rondloop nie.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.