Jump to ratings and reviews
Rate this book

Poort deur die koue

Rate this book
Wanneer Jan Spies vertel van 'n leerlingverpleegster se slim planne met 'n emmer vol kunstande of van 'n bobbejaan wat kom spook in die plek van 'n afgestorwe boervrou, van 'n groot eet in 'n gemsbokpark of 'n oudstryder se taalprobleem op die paradebaan, slaan hy 'n poort deur die koue van die moderne bestaan. Want in die stories toon hy dat die lewe meer as kompers, video's en hidro's is, dat mense tog na mekaar kan uitreik, dat vreugde ook in die eenvoudige te vinde is. Hier wag op die leser die warmte van humor en menslikheid, dikwels met 'n tikkie nostalgie daarby.
Poort deur die koue is 'n tweede keur uit Jan Spies se onnabootsbare bydraes tot die Afrikaanse radiodiens se vroeë-more program Monitor.

113 pages, Hardcover

First published January 1, 1984

2 people want to read

About the author

Jan Spies

12 books

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (75%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
1 (25%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.