Jump to ratings and reviews
Rate this book

Gulpflerrie

Rate this book
Volwasse Leesstof: 18+

Dit is seksstories, gebaseer op ware fantasieë van professionele vroue.

Na onderhoude met professionele vroue gevoer is oor hulle seks fantasieë, kom die skrywer tot die gevolgtrekking:

Die drie boustene van ’n suksesvolle verhouding is liefde, vertroue en kommunikasie. Gulpflerrie skep vir paartjies die geleentheid om spontaan oor hulle seksuele behoeftes te kommunikeer. Seks is ’n belangrike aspek van enige gesonde verhouding. Paartjies met ’n goeie sekslewe is gewoonlik gelukkiger en voel nader aan mekaar as ander paartjies. As vroue meer fantaseer oor seks en mans meer ingestel raak op hulle maats se seksuele bevrediging, sal almal meer liefde WIL maak.

In Gulpflerrie word ook lewenslesse aan die leser deurgegee, soos in “Thaise vakansieklimaks:” ‘Only when you are no longer afraid, you can begin to enjoy life” en Kahlil Gibran: “Wanneer die liefde roep, moet jy dit volg.”

Paperback

Published January 1, 2019

2 people are currently reading
162 people want to read

About the author

Anna-Marie Koen

2 books1 follower

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (100%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
1 review
May 23, 2019
Volwasse leesstof met duidelike insig oor vrouens se seksuele fantasieë. Die kan die spice of life wees waarna soveel mans en vrouens op soek is en was. Maak jou kop oop en dan die boek en verloor jouself in die wereld van seks en fantasie.
1 review
June 2, 2019
Gulpflerrie is heerlike volwasse leesstof. Die feit dat die stories ingekleur word deur poësie maak dit vir die leser uiters genotvol. Die sintuie wat deurlopend betrek word, maak die liefdesspel nôg mooier. En elke storie eindig op/met n klimaks!
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.