Jump to ratings and reviews

Loading...

Rate this book

Die hond wat ophou blaf het

Rate this book
“Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op ...”
Izak Hugo is ’n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na ’n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister. Soos sy onvergenoegdheid opbou, begin hy sporadiese oomblikke van geheueverlies beleef.
Wanneer hy ná so ’n episode sy vriend se verwurgde poedel in sy bakkie ontdek, begin hy sy greep op die werklikheid en homself verloor. Sake vererger wanneer ’n jong bendelid vermoor word en die bende vermoed dat lzak die skuldige is.
lzak besluit om Transkei toe te vlug, maar die bloedspoor volg hom.
’n Kaalvuis sielkundige riller deur ’n opwindende nuwe skrywer. ’n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag.

319 pages, Paperback

Published January 1, 2018

Loading...
Loading...

About the author

Johannes Nel

1 book3 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
11 (23%)
4 stars
20 (42%)
3 stars
12 (25%)
2 stars
3 (6%)
1 star
1 (2%)

Loading...

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.