Skooldae was 'n televisie-reeks vir die jeug (drama) = 1981 tot 1984. (SABC TV). Daar was drie reekse in totaal en 36 episodes. Die reeks is ook in 'n boek omskep. Christo de Wet is 'n jong onderwyser in sy eerste pos. Sy ongewone onderwysmetodes en kinderlike maniere maak hom gou baie gewild onder die skoliere - en laat beland hom in die moeilikheid by die skoolhoof en meer tradisionele personeellede. Die storie fokus op die studente en hoe hulle deur meneer De Wet se inspirasie en aanmoediging aangesig tot aangesig kom met hul probleme en dit uitsorteer.
Enormously successful writer and producer of South African soap operas, stage and film actor and film and television director. Trained at the University of Stellenbosch and the University of Potchefstroom, where he also taught acting for a while. In 1965 he joined PACT as a full-time actor.
His novel Spieëlbeeld was published in 2017.
He passed away on the evening of 25 September 2021 at the age of 79 after having tested positive for Covid-19 In July 2021.