Jump to ratings and reviews
Rate this book

1795

Rate this book
Gouverneurszoon William van Reede van Oudshoorn probeert van Kaap de Goede Hoop iets te maken: hij droomt van een republiek zoals die net ontstaan is in Frankrijk of Amerika; van vooruitgang en van onafhankelijkheid van de VOC.
In de winter van 1795 brengt de zee hem iets wat hij lang heeft moeten ontberen: de liefde van een vrouw. Maar de zee brengt dat jaar ook Engelse oorlogsschepen die hem alles afnemen waarvan hij dacht dat het van hem was, behalve zijn volhardende afkeer van verraad en vreemde overheersing. Als VOC-commissaris Sluysken en generaal Gordon de Kaap in Engelse handen spelen, verzet William zich daartegen met al zijn schamele mogelijkheden en al zijn trots op en liefde voor de kaapkolonie.
Een groots en meeslepend verhaal over verzet en verraad rond het einde van de Kaap als VOC-kolonie.
Dan Sleigh (1938) is historicus, dichter en schrijver, gespecialiseerd in de koloniale geschiedenis van Nederland. Als romanschrijver brak hij in 2004 door met zijn debuut Stemmen uit zee, over de eerste jaren van de Kaapkolonie. Na vijftien jaar keert hij terug met een groots en meeslepend verhaal over verzet en verraad gedurende de laatste maanden van de Kaap als VOC-kolonie.

512 pages, Paperback

First published January 1, 2016

Loading...
Loading...

About the author

Dan Sleigh

17 books21 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
9 (23%)
4 stars
12 (31%)
3 stars
13 (34%)
2 stars
2 (5%)
1 star
2 (5%)
Displaying 1 - 6 of 6 reviews
2 reviews
November 17, 2016
Uitstekende boek. Eintlik sal ek met 'n weer-lees kan doen om die boek nog beter te waardeer. Dis 'n historiese roman wat nie die dringendheid het van 'n spanningsverhaal nie. Dis jammer dat daar nie 'n kaart van die Kaapse omgewing by die boek ingesluit was nie.
Profile Image for Tinus Van vuuren.
53 reviews1 follower
May 13, 2023
1795, 'n keerpunt in die geskiedenis van die Kaap, en gevolglik dié van Suid-Afrika.

Hoe anders sou dit wees as die Britte by Muizenberg gestuit gewees het? Met die einde van die VOC op hande, die revolusie in Frankryk wat 'n republiek waarin vryheid en gelykheid gevestig het, en die voorbeeld van die Vereenigde State van Amerika se grondwet wat bejeën is, het die burgers van die Kaap uitgesien na soortgelyke vryheid ná die juk van die VOC afgewerp is.

Hierdie droom is verydel deur die lafhartige optrede van kommissaris Sluysken en veraad van majoor Robert Gordon op wie se skouers die verdediging van die Kaap gerus het, en die Kaap op 'n skinkbord aan generaal Craig oorgegee het.

Hierdie roman gee 'n besondere getroue weergawe van die gebeure van daardie tydsknoop in ons land se geskiedenis soos beleef deur Baron William van Rheede van Oudtshoorn van Saasveld, amptenaar in diens van die VOC.
Profile Image for Quintus Van Rensburg.
4 reviews
May 24, 2017
’n Puik boek. Sleigh se navorsing is, soos gewoonlik, onverbeterlik. Nie net die geskiedenis nie, maar ook die taal in dié roman. Mens sluk by tye bietjie swaar aan die vroulike karakters. Hulle wil soms bietjie stereotiep voorkom – in ooreenstemming met die beskouinge van ’n ouer, manlike skrywer? Ook gedink die uitgewer kon ’n kaart bylas vir lesers buite die Kaap.
Profile Image for Gronum.
21 reviews4 followers
September 24, 2017
A little know (to me) piece of history brought in a lovely story. Looking forward to read more about SA History.
27 reviews
September 7, 2021
Read if you enjoy history of Cape Town 200+ years ago. Dan Sleigh reinstates a world long forgotten in the finest detail.
Displaying 1 - 6 of 6 reviews