Jump to ratings and reviews
Rate this book

Miljoene Maanligsoene

Rate this book
Danika gaan vir ’n werkvakansie Italië toe en reeds op die vliegtuig ontmoet sy vir Ricardo, ’n aantreklike Italianer, wat een van hulle gashere naby Rome is.

Sy is daar om te werk, nie om verlief te raak nie, maak sy haarself wys, maar die liefde ken mos nie mensgemaakte reëls nie. Ook Ricardo maak geen geheim daarvan dat hy haar begeerlik vind nie.

Die slang in die paradys is die beeldskone Lissandra, wat openlik verklaar dat sy graag Ricardo se trouring wil dra, en die lewe vir Danika bitter onaangenaam maak.
Ondanks vele passievolle oomblikke tussen hulle besluit Danika om liewer huis toe te gaan, maar sal sy Ricardo dan ooit weer sien?

155 pages, Kindle Edition

First published February 1, 2020

4 people are currently reading
3 people want to read

About the author

Corné van Rooyen

25 books7 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (43%)
4 stars
6 (37%)
3 stars
2 (12%)
2 stars
1 (6%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Amanda.
1,155 reviews
March 2, 2020
Danika gaan op 'n werksvakansie Italië toe. Hulle tydskrif gaan die troue dek van Monica, 'n supermodel, oorspronklik van Suid-Afrika. Die bruidegom is een van die invloedryke Buratti broers. Danika beskou haarself as doodgewoon en word tewens herhaaldelik verkleineer deur die beeldskone Lissandra, wat haar fisier gestel het op Ricardo Buratti. Soene in die maanlig, en later sommer helder oordag, laat Danika se wêreld kantel, maar van liefde word daar nie gepraat nie. Sy besluit impulsief om vroeër terug te keer Suid-Afrika toe, maar 'n twee antagonis tree toe en Ricardo wys sy ware kleure. Al die elemente is teenwoordig om die storie 'n lekkerlees romanse te maak.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.