Jump to ratings and reviews
Rate this book

Bloedsteen

Rate this book
Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van ’n sneltrein.

Paperback

First published February 1, 2020

Loading...
Loading...

About the author

Irna van Zyl

8 books15 followers
Irna van Zyl is the author of the thriller "Dead in the Water". She is an award-winning journalist and media entrepreneur who headed up De Kat, Insig and Boeke-Insig before becoming a full-time writer. She lives in Cape Town with her partner, two dogs and a cat.

Irna van Zyl is die skrywer van die riller "Moordvis". Sy is ’n bekende mediapersoonlikheid en was onder meer redakteur van De Kat, Insig en Boeke-Insig voordat sy heeltyds begin skryf het. Sy woon in Kaapstad saam met haar lewensmaat, twee honde en ’n kat.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
37 (23%)
4 stars
72 (45%)
3 stars
36 (22%)
2 stars
10 (6%)
1 star
5 (3%)
Displaying 1 - 8 of 8 reviews
354 reviews7 followers
December 12, 2021
Die storie hou mens gevange met die vinnige pas van die verhaal. Tog het Hester Mentz se ontrafeling aan die einde vir my onvolledig gevoel, so asof dit nie heeltemal goed deurdink is nie. Nogtans beveel ek dit sterk aan.
Profile Image for Susanna.
261 reviews6 followers
March 6, 2022
Storm van der Merwe is geskok toe sy ‘n boodskap kry dat haar ma tussen die platform en die trein beland het in London. As deel van Hermanus se Polisiediens, vertel haar instinkte vir haar dis verdag wat met haar ma gebeur het.

Dis egter nie so eenvoudig om net alles te los en London toe te vlieg nie. Storm is onder baie druk by die Polisie, haar beste vriendin is deesdae baie sku, sy sukkel met ‘n eetversteuring, haar ma se oudvriendin sterf onder verdagte omstandighede en dan word haar tyd nog gemors by die werk met ‘n profeet wat hulle moet beskerm daar in Hermanus.
‘n Baie spannende boek propvol drama, intrigue, moord, roof, ontvoering, die modewêreld, dwelms en vals profete.

My gedagtes: Ek het die audiobook geluister van die boek op die Libby app. Ek het die baie geniet en die leser het die boek goed oorgedra (ek wou nie ophou luister nie!).
Profile Image for Frieda.
93 reviews1 follower
June 22, 2021
The book is set in my town! What’s not to like about following Storm van der Merwe around Hermanus and Hemel-en-Aarde.
Profile Image for Andy – And The Plot Thickens.
998 reviews25 followers
June 18, 2020
Speuradjutant Storm van der Merwe se ma val nie per ongeluk onder 'n trein op Londen se Paddington-stasie nie. Sy word gestamp.

Deur 'n kleinerige maer man met 'n donkergrys pet laag oor sy oë,'n kakiegroen somerbaadjie, swart jeans, bruin skerppuntleerskoene en 'n ligbruin gelaatskleur...

Storm se ma, Rowena val sonder gil of geluid netjies in die gaping tussen die laaste wa en die tiende peron... Rowena val met 'n slag reguit langs die spoor, parallel onder die trein in.

Storm van der Merwe het meer as genoeg op haar bord. Sy is besig om die moord op 'n bekende modeontwerper, Beebee Bukelwa Babu, te ondersoek, toe haar ma se ongeluk gebeur. Rowena het oorleef maar is in 'n koma, en nou moet Storm Londen toe. Dit alles terwyl sy 'n ogie moet hou op 'n charismatiese en fanatiese profeet wat mense in die Kaap opsweep.

Intussen, is privaatspeurder en Storm se ekskollega Andreas Moerdyk, besig om 'n skaars rooi diamant met onskatbare waarde op te probeer spoor. Natuurlik sal al hierdie drade dan by mekaar kom. Die vraag is: hoe?

"Bloedsteen" lees teen 'n snellende pas en is die boeiende soort misdaandsroman wat jou aandag stip hou.

Profile Image for Lynette.
46 reviews
August 12, 2020
Die boek het ‘n vinnige pas, kort hoofstukke, en hou jou vasgenael aan jou stoel. Dit spring tussen stede, dorpe en lande, verlede en hede, maar ‘n mens raak nooit deurmekaar nie. Moeilik om neer te sit, want “net nog een hoofstuk......” en as jy weer sien is dit 02h00 in die nag!!! Ek beveel dit sterk aan
11 reviews1 follower
January 26, 2023
Spanningsvol, drama, intrige. En n "twist" aan die einde, ek wil baie meer hiervan hê.
Profile Image for Peter Earle.
Author 7 books18 followers
March 25, 2020
Zipping between Cape Town, where her love-lorn ex-colleague, Andreas Moerdyk, also gets targeted by a really devious conspiracy involving a nasty gang-boss and a power-hungry mysterious pastor, Storm also flies to London when her own mother is nudged off the platform at Paddington Station and lies in hospital in a coma.
Mix in a humongously valuable diamond that has gone missing, and three major players in the fashion industry who are being murdered one by one, we have a really involved plot.
Herein lies the rub. For my money it is just too complicated and winds up being a bit short on conviction. Which is not to say that this was not a fast tense read, however, and there will be a growing van Zyl fanbase who will love it.
1 review
March 25, 2020
I loved Blood Stone, the third in the series featuring fabulous, feisty Storm van der Merwe. Aside from the gripping storyline, I really enjoyed the sense of 'place' - from Paddington Station to Hermanus, Antwerp to Port Nolloth, the descriptions really made you feel that you were there. Also enjoyed some of the quirky characters!
Displaying 1 - 8 of 8 reviews