Jump to ratings and reviews
Rate this book

1 Recce #2

1 Recce, volume 2: Behind Enemy Lines

Rate this book
1 Behind Enemy Lines takes the reader into the 'inner sanctum' of one of the sharpest, most versatile and deadliest specialist units in the former South African Defence Force. In their own words, Recce operators recount some of the life-threatening operations they conducted under great secrecy in Angola, Rhodesia and Mozambique during the late 1970s. Operators sweat in aircraft or in submarines deep below the ocean's surface. They brave crocodile-infested rivers in the dark of night. Recces place explosives in a train tunnel deep inside enemy territory and transform a large fuel storage facility in an Angolan port city into a fiery inferno. There were intense firefights, victories, but also losses . . . Those who were there give first-hand accounts of the tension, anticipation, fear, adrenalin, exhaustion, thirst and grief they experienced, but also of the humorous moments and the close bonds of friendship that were forged in situations of mortal danger. 1 Behind Enemy Lines is the award-winning author and former Recce Alexander Strachan's sequel to his bestseller 1 The Night Belongs to Us.

374 pages, Kindle Edition

Published March 10, 2020

43 people are currently reading
29 people want to read

About the author

Alexander Strachan

28 books4 followers
Alexander Strachan is 'n Afrikaanse skrywer. Hy matrikuleer in 1972 aan die Hoër Landbouskool Tweespruit. Hy studeer tale aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat en later ook literatuur-wetenskap aan Unisa. Hy word 'n professor in Zoeloe aan die Universiteit van Zoeloeland; hy praat Zoeloe vlot. Ná sy bedanking skryf hy voltyds en sit sy wildboerdery voort.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
37 (63%)
4 stars
15 (25%)
3 stars
5 (8%)
2 stars
1 (1%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for De Wet.
279 reviews24 followers
August 9, 2020
Hierdie is weereens 'n interessante binneblik op die Recces. Dié boek belig die Recces se betrokkenheid in Rhodesië saam met die RLI (Rhodesian Light Infantry) en die SAS, en hoe die eenheid later van infanterie-aksies oorbeweeg het na 'n fokus op sabotasie diep in vyandelike gebied.

Die eerste paar hoofstukke dra dalk 'n bietjie swaar aan bondels name en geskiedkundige agtergrond, maar die boek kry gou koers na die pap en vleis van die Recces se bedrywighede.

Veral die tweede deel, wat operasies beskryf waar vliegtuie neergeskiet moet word, brue en tonnels gesaboteer word en dan die reuse sukses in die hawe van Lobito, was uitstekende leesstof. Die kommentaar van die betrokke operateurs is 'n groot bonus. Dit kleur die gebeure mooi in met klein insidente en ervarings waarvan jy nie noodwendig in die amptelike verslae gaan lees nie.

Ek moet egter iets uitlig wat my nogal gepla het. Meeste van die sendings wat in die boek beskryf word, word voorafgegaan deur 'n kort stukkie uit die sending, dikwels die klimaks van die gebeure. Hoekom?

Laat die sending ontvou op sy eie tyd en opbou na die drama en klimaks toe in plaas van om die opwindendste deel reg aan die begin aan die leser weg te gee.

Ek hoop nie hierdie tegniek word weer gebruik in die derde boek nie. Vir my het dit glad nie gewerk nie en was bloot 'n irritasie eerder as 'n lusmaker. Ek vermoed laasgenoemde was die idee, maar dis onnodig wanneer jy met sulke fassinerende materiaal werk wat in elk geval in gemaklike "bite-size" porsies aangebied word.
3 reviews
May 21, 2024
Net sommige sal weet hoe dit werklik was

Baie goeie objektiewe vertelling van hoe dit was. Ek was self nie ‘n Recce nie, maar het van hulle geken en mens wonder vandag, was dit alles tevergeefs?
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.