Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die antie met die pienk rok en ander stories

Rate this book
Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette. Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in ’n poort naby Kenhardt, Orrelkosie wat ’n halwe dag neem om te verduidelik hoe om ’n pil in ’n hoender se keel af te kry, Hábakuk en sy blik kondensmelk en die leerlingverpleegstertjie wat ’n plan bedink om die oumense se valstande skoon te maak.

Die antie met die pienk rok en ander stories sluit onder meer die volgende ou gunstelinge in:

’n Poort deur die koue
Die dinges is ’n watsem
Waaksaam op die vlug
Maans Maanse en die muil
’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke
Hábakuk met ’n blik kondensmelk
’n Bek vol tanne
Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus
Moeilike medisyne
’n Deeglike probleem

160 pages, Kindle Edition

Published February 17, 2020

Loading...
Loading...

About the author

Jan Spies

12 books

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
2 (40%)
4 stars
1 (20%)
3 stars
2 (40%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 1 of 1 review
227 reviews13 followers
September 7, 2020
Jan Spies is n ware storieverteller. Elke storie was pittig en baie komies met tye. Mens kan die boek oor en oor lees. Dis goeie ontspanning.
Displaying 1 - 1 of 1 review