Fanie Viljoen is a well-known Afrikaans author, living in Bloemfontein, South Africa. A full-time writer, illustrator, and artist, Fanie has written numerous short stories, radio plays, and books for children and teenagers. Three of these books have won awards for youth literature - the Sanlam Prize for Youth Literature, the ATKV-woordveertjies ('word feathers') and the M.E.R. prize for youth literature.
Soos op die voorblad aangedui, is ‘Donker web’ die opvolg van ‘Onderwéreld’. Dis meer as ‘n jaar sedert die gebeure by Lawson College. Greg is ‘n eerstejaar op universiteit en, op die oog af, keer sy lewe stadig terug na (die nuwe) normaal. Behalwe vir een ding wat bly krap: die identiteit van die ‘Baker’; die derde lid van die onheilige trio van ‘Project Nursery Rhyme’. Dit beteken dat Greg die verlede moet herbesoek en dat ou spoke weer moet opgegrawe word.
Nes ‘Onderwêreld’ is ‘Donker web’ sonder twyfel ‘n tegno-riller. Maar dis ook baie meer; dis ‘n uitstekende spanningsverhaal waarin eksotiese bestemmings (Istanboel en Venisië) evokatief en poëties mooi beskryf word. Dis ook ‘n verhaal van vriendskap, verlies en wraak. Die uitstekende uitbeelding van die karakters se emosies verdien spesiale vermelding.
Die boek mag wel, soos sy voorganger, op die mark vir jong volwassenes gemik wees, maar is ongetwyfeld nie daartoe beperk nie; volwassenes sal eweveel aanklank daarby vind. Lesers wat nie ‘Onderwêreld’ gelees het nie, sal wel ‘Donker web’ kan volg, maar ek sal tog aanbeveel dat beide (in die korrekte volgorde) gelees word. As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek. Verkoop jou potplante as jy moet - en koop en lees hierdie boek !
- Greg and Xander were obviously in love. - The novel is super misogynistic. - Plank was the only redeeming character. - The plot made no sense. - Greg was both an idiot and a terrible person. - Xander was just a terrible person. - Ayla had no personality, she was literally their housekeeper. - Greg should have cared more that his dad committed mass murder.
The book was really good, and it's very well suited to be a school set book, EXCEPT WHY DID PLANK HAVE TO DIE, HE WAS THE ONLY GOOD CHARACTER. I would've been fine if it was Greg or even Xander. BUT PLANK! HEART BROKE! Also, I didn't like how many of the characters from the previous book were either forgotten or sidetracked. I thought Kwanele was a good character, and yes he did get his DonkerWeb debut with the handshake, but the handshake led me to believe that I would see more of him. Nicole too! She had her 5 minutes of fame but it was completely and utterly useless besides the fact that we now know that she cheated. I also would've liked to see more of his other friends such as TJ Lawson, because he played a major role in the last book and sanctioned Chris Owen and Dok Pienar's arrest. Besides that, the book had a great story but should've been executed with more precision; it felt like mentioning the "sidetracked" characters in DonkerWeb was just that, mentioning, and nothing else. Maybe this was done so we didn't have to wonder what happened to them. Then again the book had to be short enough so it could be learnt in a couple of months. STILL LOVED IT 9.5/10
Awesome boek! Dit het op 'n cliffhanger geeiendig, Sport van. Die volgende karakters het die storie gemaak: oom Dirk, Ayla, Lisa, Plank (natuurlik) en ook Chloe. Dis Baie hartseer dat Plank dood is. Ek wens ook dat almal hul 'happy ending' gekry het, dit sal my rating 5 sterre gemaak het. Ek hoop ons kry 'n opvolg boek waar Ayla en Xander weer in die storie is? En ook defnitief oom Dirk. Laaste ding, baie van die ander reviews het gesê Dat daar 'n romance tussen Xander en Greg was. Ek dink eerlik waar hulle praat twak.
En onthou altyd, ''Jy donner nie rond met 'n hacker nie." 🤣
Fanie Viljoen’s Donkerweb could have been a great story, but is ultimately let down by Fanie’s writing. There are a numerous amount of plot holes, nonsensical moments and frankly useless plot points that go nowhere. Any use of technology and tech terminology of the ‘dark web’ shows Fanie’s age, and it feels like it was written by a 75 year old trying to relate to kids who are on the internet.
Disappointing, and worst of all, dreadfully boring.
Gelees vir Graad 12. Die plot twists. Die spanning. Die mysteries. Alles was net perfek, daar was baie kere toe ek die karakter net wou klap maar dit was n fantastiese boek. RIP Plank jy sal virewig gemis word jyt dit nie verdien nie.