Jump to ratings and reviews
Rate this book

Voetstoots

Rate this book
Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bêre. Mense sonder ’n woord van eer. ’n Eensame oom wie se hondjie op ’n sypaadjie doodgebyt is. ’n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. ’n Boks papsakwyn wat suur geword het. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in ’n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.

431 pages, Kindle Edition

Published October 1, 2020

5 people are currently reading
12 people want to read

About the author

Annelie Botes

23 books46 followers
Annelie Botes was a South African writer in the Afrikaans language.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
12 (44%)
4 stars
9 (33%)
3 stars
4 (14%)
2 stars
1 (3%)
1 star
1 (3%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
214 reviews12 followers
August 8, 2022
Annelie Botes is 'n gesoute skrywer. Voetstoots bewys weer eens dat sy al haar ondervindings kan verwoord sonder om afgesaag te raak. In Voetstoots vertel sy insedente nie net in kleurryke taal nie maar ook baie pittig. Die tydperke of omstandighede waaroor sy skryf is presies soos dit werklik is of was. Baie goeie en gemaklike leesstof.
Profile Image for Cecilia.
130 reviews15 followers
February 3, 2021
Bietjie lag, bietjie huil, bietjie heimwee. Baie geniet
Profile Image for Hilda.
172 reviews2 followers
September 12, 2024
She has a wonderful writing style. It feels she sits over a cup of tea talking to one. Great read for Afrikaans speaking readers
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.