Luna sien Groot Beer die eerste keer gedurende 'n skooluitstappie na die dieretuin. Hy lyk eensaam. Daarom gesels sy met hom. Sy vertel hom geheime waarvan niemand weet nie.
Daardie aand klim Groot Beer deur Luna se venster en sing haar aan die slaap.
Wendy Hartmann has been writing for many years, with more than 40 children’s books published, including, most recently, The African Orchestra. Her work ranges from concept and counting, beginner readers, high interest/low vocabulary readers to picture books. Her books have been selected for honor’s lists and nominated for awards for writing and illustration. Wendy lives in Cape Town, is married and has two daughters. In her spare time, she paints and has taken part in numerous exhibitions and has works in private collections in South Africa as well as overseas.
Groot Beer is ’n fantasie geskryf vir kleuters van 3+. Luna sien vir Groot Beer vir die eerste maal tydens 'n skooluitstappie, en gesels met hom omdat hy vir haar so eensaam lyk. Later, wanneer Luna hartseer in haar bed lê omdat haar pa weg is, kom Groot Beer deur haar venster, troos en sing haar aan die slaap. Hy bly altyd in die rondte totdat sy en haar ma weer piekfyn is.
Die lieflik-geïllustreerde semi-glans bladsye is ’n pragstuk wat kleintjies se aandag beslis sal behou. Die skrywer is Wendy Hartman, en die illustreerder is Zinelda McDonald.