What do you think?


Vammelewe se vuurstories vat vlam
Die vyfde boek uit die pen van Gert Sarrisam. Hy neem die leser op sy eiesoortige manier op reis deur die wel en wee van van die mense van Namakwaland. Soms met ‘n traan en ‘n tikkie heimwee, maar meestal met ‘n glimlag, nie net vir die storie self nie, maar vir die kostelike manier waarop Gert dit oorvertel.
337 pages, Paperback
Published January 1, 2020
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 1 of 1 review
April 15, 2024
Lekker lees stories. Het dit baie geniet. Sis asof jy deel word van die mense
Displaying 1 - 1 of 1 review

