Jump to ratings and reviews
Rate this book

Kaburu: N Drama Vir Die Verhoog

Rate this book
In hierdie drama word die leser/gehoor gekonfronteer met die gevolge van keuses waarmee bykans alle Suid-Afrikaners kan identifiseer: kwessies soos emigrasie, die behoud van bande met die geboorteland, nagevolge van die Angolese bosoorlog, moorde op bejaardes en sosiale onsekerhede as gevolg van kriminele geweld. Hiermee gee Opperman dramaties gestalte aan die gedagte dat die persoonlike dikwels 'n politieke strekking het. Ook ander verwysingsraamwerke tree na vore, waaronder die invloed van die geskiedenis en die soeke na identiteit.

72 pages, Paperback

Published January 1, 2008

1 person is currently reading
7 people want to read

About the author

Deon Opperman

9 books1 follower
Deon Opperman (15 Maart 1962, Uitenhage-) is akteur en dramaturg, wat naas verskeie ander toekennings twee keer die Hertzogprys vir sy dramas ontvang. Hy lewer ook 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse televisie met reekse soos Hartland, Kruispad, Bloedbroers en Getroud met rugby.

Hy is 'n suksesvolle sakeman en is ook die stigter van die South African School of Film, Television and Drama (AFDA) in Milpark, Johannesburg, die teatertrust, die Independent Theatre Trust en Tanstaafl. Laasgenoemde sluit Packed House Productions (wat professionele opvoerings aanbied), eQ2 Corporate Services (’n korporatiewe konsultantbesigheid) en Bottom Line Entertainment (’n televisie-produksiehuis) in.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (23%)
4 stars
5 (38%)
3 stars
3 (23%)
2 stars
1 (7%)
1 star
1 (7%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Sonja Randall.
316 reviews9 followers
January 3, 2017
Wanneer die dood ‘n realiteit word, kom die waarheid dikwels uit.
Die geheime wat ons as mens vir ons naastes wegsteek kan soveel skade doen. Hierdie drama illustreer weereens dat eerlikheid op die kort termyn seermaak, maar bande op die langer termyn versterk.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.