Jump to ratings and reviews
Rate this book

Terugblik: Sketse van ons geskiedenis

Rate this book
Prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van voor Jan van Riebeeck se landing tot die jongste tye wat in die dagblad Beeld verskyn het. Maak kennis met die helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste momente in ons geskiedenis asook ?n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.

288 pages, Paperback

Published February 1, 2020

Loading...
Loading...

About the author

Fransjohan Pretorius

15 books3 followers
OOR DIE OUTEUR
Fransjohan Pretorius is professor emeritus van die Departement Historiese en Erfenisstudies, Universiteit van Pretoria. Met sy talryke gewilde publikasies het hy bekend geraak as ’n historikus wat daarin slaag om geskiedenis toeganklik vir gewone lesers te maak. Naas verskeie bekronings vir sy publikasies oor die Anglo-Boereoorlogg, is hy in 2019 vereer met die Jan H. Marais-prys vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.

ABOUT THE AUTHOR
Fransjohan Pretorius is an emeritus professor of the Department of Historical and Heritage Studies at the University of Pretoria. Numerous popular publications have established him as an historian who succeeds in making history accessible to ordinary readers. In addition to various awards for his publications on the Anglo-Boer War, he was awarded the Jan H. Hofmeyr Prize in 2019 for his exceptional contribution to Afrikaans as a scientific language.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (100%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.