Jump to ratings and reviews
Rate this book

Vreesloos

Rate this book
Vreesloos? Elle is eerder vrekbang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir ’n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans.Op hierdie dans gaan sy ’n laaste kans kry om haar stempel af te druk. Dit moet onvergeetlik wees, veral vir die nuwe hoofmeisie en die graadelfs. Alles is van die statige ou skoolgeboue tot haar metgesel in sy donker pak.Alles is van die oerwoud in die skoolsaal tot die gourmet disse op die tafel. Mevrou Bender is op haar pos, goedkeurend en in beheer.Wat kan verkeerd loop?Net mooi alles.As haar droomdans dan wel onvergeetlik is, maar om al die verkeerde redes, moet Elle keuses maak. Sy en Refilwe moet die gevolge dra, want hulle is die gesig van Gravitas.En wat wag vir Elle en Refilwe aan die einde van die eksamen? Gaan dit ’n vakansie in ’n pienk bikini wees, of ’n verblyf in ’n tronksel in ’n oranje oorpak?

Paperback

Published January 1, 2021

4 people are currently reading
35 people want to read

About the author

Christien Neser

29 books23 followers

Christien het grootgeword op Bloemfontein en Pretoria. Sy woon tans saam met haar man in Sandton. Sy het ‘n pro bono spraakterapie-praktyk en hou haar ook besig met toetsing, voorligting en terapie by ’n plaaslike parallelmedium laerskool. Christien is baie lief vir haar drie kinders, honde en leer al 30 jaar lank Frans. Kondensmelk is haar eerste boek.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
9 (29%)
4 stars
14 (45%)
3 stars
7 (22%)
2 stars
1 (3%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
144 reviews8 followers
April 19, 2021
A thoroughly enjoyable book which continues the adventures of three friends, Elle, Refi and Leya. In this book it is finally time for their Matric dance - but with these three nothing is ever straight-forward...
Suitable for girls aged 12 and older.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.