Jump to ratings and reviews
Rate this book

Absoluut Einstein

Rate this book
Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia 'n ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest 'n robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm 'n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. 

138 pages, Kindle Edition

Published July 13, 2020

12 people want to read

About the author

Christien Neser

29 books23 followers

Christien het grootgeword op Bloemfontein en Pretoria. Sy woon tans saam met haar man in Sandton. Sy het ‘n pro bono spraakterapie-praktyk en hou haar ook besig met toetsing, voorligting en terapie by ’n plaaslike parallelmedium laerskool. Christien is baie lief vir haar drie kinders, honde en leer al 30 jaar lank Frans. Kondensmelk is haar eerste boek.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (38%)
4 stars
8 (44%)
3 stars
3 (16%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books49 followers
August 2, 2020
'n Absolute juweel. Dylicia is 'n Kaapse meisie wat in Gauteng in 'n baie geloofwaardige, redelike rowwe skool moet aanpas, maar sy is nie 'n meisie wat met haar laat mors nie. Ook nie deur die irriterende Vuilhonde nie. Micha is outisties en superslim - en Dylicia se spesiale projek. Baie teen haar sin. Ja, 'n ernstige onderwerp, maar so deurspek met humor dat ek op 'n stadium gelag het dat die trane letterlik loop. (Daar was hasiepantoffels betrokke.) Sterk aanbeveel vir meisiekinders en hul ma's. Dis nie net 'n oulike storie nie, maar 'n boek waar die skrywer dit werklik regkry om in die karakters se koppe te klim.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.