Jump to ratings and reviews
Rate this book

Perseus

Rate this book
Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus – ’n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!

69 pages, Paperback

Published June 1, 2021

1 person is currently reading

About the author

Maritha Snyman

34 books2 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (100%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Amanda.
1,166 reviews
July 30, 2021
Die Griekse mitologie is ’n skatkis van verhale oor gode en helde met spesiale kragte. Een so ’n held is Perseus, seun van die hoofgod, Zeus. Perseus het beskik oor superkragte, en het boonop die hulp gehad van sy halfbroer en halfsuster, toe hy met sy grootste uitdaging gekonfronteer is. Hy moes die kop van Medusa vir Polidektes gaan haal, om sy ma te red.

Maritha Snyman bied die verhaal aan in ’n trant wat vir jong lesers geskik is, en komplimenteer dit met puik illustrasies deur Cristy Zinn. Twee kaarte van antieke Griekeland wys vir lesers waar die stories na bewering afgespeel het.

Die Griekse lettertipe wat gebruik word by die hoofstukke, en plek-plek in die teks, is besonder effektief om by te dra tot die atmosfeer van die verhaal. Kinders van nege jaar en ouer behoort baie te hou van die storie, wat uitgegee is deur Lapa.

Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.