Jump to ratings and reviews
Rate this book

Afrikaner Sondebok? - Die Lewe Van Hans Van Rensburg Ossewabrandwag-Leier

Rate this book
In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regering gemaak. Teen 1940 was Van Rensburg egter nog deel van die As die jongste sekretaris van justisie ooit en administrateur van ’n provinsie is hy as ’n goue seun van die politiek beskou. Waarom was hy só vurig oor die ideaal van ’n onafhanklike republiek dat hy dit alles prysgegee het en ’n koers ingeslaan het wat uiteindelik van hom ’n verstoteling sou maak? Van Rensburg word dikwels as ’n verbete Afrikanerfascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In hierdie biografie belig Albert Blake die vele kante van ’n man wat nie net bekend was as regsgeleerde, filosoof en taalkundige nie, maar ook as uitstaande militaris en wildjagter. Op die hoogtepunt van sy gewildheid kon geen ander Afrikanerleier by die begaafde Van Rensburg kers vashou nie. Blake ondersoek waarom hy uiteindelik egter die stryd om die hart van die Afrikaner sou verloor.

352 pages, Paperback

Published July 21, 2021

7 people are currently reading
13 people want to read

About the author

Albert Blake

10 books8 followers
Albert Blake is ’n Suid-Afrikaanse skrywer, geskiedkundige en prokureur van Roodepoort. Hy is ook 'n navorsingsgenoot verbonde aan die Department Geskiedenis van die Universiteit van die Vrystaat.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
6 (37%)
4 stars
7 (43%)
3 stars
3 (18%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
30 reviews
November 24, 2021
Eye opener on unknown history and the tradegy of the individual chasing pipe dreams
Profile Image for ErnstG.
445 reviews6 followers
July 5, 2023
Baie dankie vir hierde ewewigte beskrywing. Soos die Wit Terroriste-boek verduidelik dit heelwat waarvan ek vroeër net brokkies gehoor het.
Profile Image for Schalk.
13 reviews
October 2, 2021
'n Deel van die Afrikaner geskiedenis wat van ons weerhou is. 'n Boek wat elke Afrikaner ( en engelsman) behoort te lees om beter te verstaan waar ons vandaan kom. Albert Blake skryf geskiedenis wat soos 'n storie lees - baie dankie vir die boek.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.