Jump to ratings and reviews
Rate this book

Dwaalspoor

Rate this book
Dwaaalboom, 'n dorpie in die bosveld. ʼn Geheimsinnige jong vrou, Jessica, word in haar woonstel vermoor. Haar verlede is in duister hoekom sou ʼn welgestelde jong vrou, boonop ʼn talentvolle fotograaf, in ʼn kleindorpse apteek gewerk het ? Waarom is die plaaslike veearts so ontwykend oor sy besering ? Waaroor het Jessica en ʼn jong man op ʼn motorfiets so ʼn heftige argument kort voor haar dood gehad? Dui die aard van haar beserings op Oosterse betrokkenheid? Of was daar ʼn jaloerse vrou wat haar uit die weg wou ruim? En hoekom het iemand uit haar verlede haar so dringend kom spreek?Karen is die ondersoekbeampte wat die moord moet oplos. Maar sy veg self om haar man keur nie haar loopbaan goed nie; haar seun het vir haar ʼn vreemdeling geword en die moord op haar suster is ʼn las wat sy deurentyd saam met haar dra. Teen die agtergrond van renosterstropery, fotografie en ʼn tipiese plattelandse gemeenskap met hulle eie geheime, moet Karen ʼn moordenaar opspoor in ʼn desperate poging om weer haarself te vind.Laai hierdie lekkerlees speurverhaal af en lees dit sommer in een aand deur.

82 pages, Kindle Edition

Published August 1, 2021

13 people are currently reading
3 people want to read

About the author

Tosca de Villiers

12 books6 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
13 (33%)
4 stars
12 (30%)
3 stars
11 (28%)
2 stars
1 (2%)
1 star
2 (5%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Glen Retief.
187 reviews4 followers
April 7, 2022
I found this Afrikaans detective/murder mystery well-written, sensitive, and interesting. The setting was a winner. It reminded me of where I grew up, Skukuza village in the Kruger Park, or Hoedspruit, where my cousin lives. I gave it five stars for so perfectly capturing that world of lies and intrigue, where everyone is trying to guess which conservationists are on the payroll of the rhino poachers, and vice versa--which rhino poachers are secretly spying for the conservation authorities.
Profile Image for Elsabé Welman.
Author 14 books49 followers
October 28, 2022
Baie goeie navorsing. Die verhaal is realisties en die spanningslyn goed. Tot op die einde het ek nie geweet wie die skuldige party is nie. Baie geluk, Tosca
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.