Jump to ratings and reviews
Rate this book

Emma

Rate this book
Emma is 'n bibliotekaresse van Sannieshof wat ten spyte van haar fobie vir vlieg, vir haar vriendin in die Kaap wil gaan kuier. Haar lewe was nog altyd ongekompliseerd en sy is nou lus vir 'n avontuur. Niks kon haar egter voorberei vir dit wat vir haar in die Kaap wag nie.Op haar vlug ontmoet sy vir Roger, wat haar bystaan tydens angstige oomblikke op die vliegtuig.Hulle ontmoet weer in die Kaap en hy is weer daar om haar onder heeltemal ander omstandighede te ondersteun.Maryna, haar vriendin, en twee weeskinders is deel van die storielyn wat die verhaal eg menslik maak.Humor, spanning en omgee word gebruik om die leser te boei om die boek tot op die einde te wil lees.

146 pages, Kindle Edition

Published July 28, 2021

8 people are currently reading

About the author

Kietz

12 books3 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
21 (65%)
4 stars
8 (25%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
1 (3%)
1 star
2 (6%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.