Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Bybel A-Z

Rate this book
Die Bybel A-Z is ’n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is gerig op teoloë, Bybelstudiegroepe, Bybelstudente, tieners, ouers wat saam met hulle kinders om ’n tafel huisgodsdiens wil hou; dus vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!
Dit sluit die volgende in:

• ’n Skrifgetroue vertelling van el­ke boek van die Bybel.
• Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.
• Verrykte kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.
• Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, resente teologiese probleme, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.
• Rubriekindekse vir maklike naslaan.
• Lyste van plante en diere in die Bybel.
• Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.
• Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.
• Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.
• Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.
• Konkordante Bybelstudies.
• ’n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.
• Omvattende woordelys.
• Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is
• Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.

850 pages, Hardcover

Published March 1, 2007

1 person is currently reading
7 people want to read

About the author

Jan van der Watt

34 books2 followers
Jan van der Watt is ’n internasionaal erkende teoloog, spreker en die bekroonde skrywer, redakteur of medewerker van byna 50 boeke en 150 akademiese artikels. Hy is die hoofredakteur van die Review of Biblical Literature, ’n subredakteur van De Gruyters International Encyclopedia of the Bible and Its Reception en senior redakteur van die Oxford Dictionary of the Bible and Ethics. Jan is professor aan die Radboud Universiteit in Nijmegen, Nederland, en buitengewone professor in Nuwe Testament, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.