Marita van der Vyver is the author of a dozen novels, a collection of short stories, two collections of humorous essays, picture books for children, many short stories and essays in anthologies, and regular columns in newspapers and magazines. Her books have been published in English, Dutch and German, and her first novel, published in English as Entertaining Angels, became a bestseller and was translated into twelve languages. She lives in France with her family.
Marita van der Vyver is die skrywer van ’n tiental romans, ’n bundel kortverhale, twee versamelings van humoristiese essays, prenteboeke vir kleuters, talle kortverhale en essays in versamelbundels, en gereelde rubrieke in koerante en tydskrifte. Haar boeke word deurgaans in Engels, Hollands en Duits vertaal na die sukses van haar eerste roman vir volwassenes, Griet skryf ’n sprokie, ’n literêre sensasie wat in sowat ’n dosyn tale gepubliseer is. Twee van haar romans, Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom en Dis koue kos, skat, is verfilm. Sy woon in Frankryk saam met haar familie.
Bestemmings is goed geskryf. As n mens dit lees besef. ' n mens dat die lewe nie die sprokie is waarvoor amal hoop. Die lewe wat net in films en romanse bestaan. Die lewe het die vermoe om die sterrre in jou oe te laat vervaag en jou drome langs die lewenspad te laat verloor.
Uiteenlopende kortverhalen in het Afrikaans over mensen, meestal vrouwen, die letterlijk onderweg zijn, al dan niet alleen op reis, en tijdens dat onderweg zijn beseffen dat die reis hun niet datgene zal brengen waar ze naar op zoek zijn. Gaande van geestige vertelseltjes tot verhalen die je doen nadenken.