Jump to ratings and reviews
Rate this book

Derde gety

Rate this book
Derde gety dui op 'n oorgang waarin hede en verlede versmelt. 'n Nuwe tyd-ruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit 'n ryk ervaringswêreld betrek word. Die bundel behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poëtiese vakmanskap.

96 pages, Paperback

Published August 1, 2021

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (100%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for PickyReader.
158 reviews
November 29, 2022
Zandra Bezuidenhout is a wordsmith!





Jou beelde is vindingryk, dit is so 'n goeie belewenis om deur die bladsye van die bundel te gaan en meegesleur word deur jou stem.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.