Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog ’n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.
Lesers sal talle ikoniese foto’s in Die AngloBoereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.
Tinus le Roux is a military history enthusiast who started colourising Anglo-Boer War images in 2014. He also colourises World War II images, specifically those related to the South African Air Force. Several of his colourised images have been published in books and his Facebook page, Boer War Colourised Photographs, have thousands of loyal followers. When he is not colourising images or racing on his mountain bike, Tinus runs a flour milling company in Cape Town. He previously worked as a design engineer at Denel. (from Jonathan Ball Publishers)
This beautiful book surpassed even my high expectations for it. What I originally intended to keep as a reference book I ended up reading from cover to cover. An absolute treasure trove for all Boer War enthusiasts, really bringing the war to life and presenting all kinds of interesting details and facts. I can't wait for the second volume to release.