Jump to ratings and reviews
Rate this book

Bloed en modder

Rate this book
Irma Mulder is ’n joernalis by die Tuis koerant in Nelspruit in die Laeveld en is onvergenoeg met die vervelige stories waarop haar redakteur haar uitstuur. Voor sy egter kan bedank, word sy vasgevang in ’n maalkolk van intriges en beland holderstebolder in bloed en modder. Intussen bekruip die onheil van haar verlede haar en sy is ontsenu oor die moontlikheid dat sy die oorsaak is van die onskuldige slagoffers se moorde.

Sy is nie net die reeksmoordenaar se enigste kontaknie, maar ook sy troefkaart. Is Irma net deel van sy media-spel of mag sy dalk die finale slagoffer wees om sy spel te voltooi? Gaan Irma met behulp van die oorwerkte speuder, Hugo van Zyl, daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor dit te laat is, of wag daar groter onheil op Irma in die Laeveld?

112 pages, Kindle Edition

Published April 20, 2022

Loading...
Loading...

About the author

Maria Prinsloo

20 books2 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (42%)
4 stars
4 (57%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Stefan Schutte.
Author 8 books11 followers
July 20, 2026
Het Bloed en Modder geniet - sien uit daarna om nog van Maria Prinsloo se werk te lees.
Displaying 1 of 1 review