Jump to ratings and reviews

Die Sleutel Tot Haar Hart

Rykie du Toit is terug op hul familieplaas in die Groot Karoo om haar trouman, dokter Werner Hansen, aan haar ouers bekend te stel. Sy sien egter nie uit daarna om haar jeugliefde, Benjamin Tredoux, weer te sien nie. Hy hou haar verantwoordelik vir die dood van Lidia, die meisie met wie hy destyds op trou gestaan het. Dit lei tot 'n konfrontasie wat Rykie ten alle koste wou vermy het.

224 pages, Paperback

Published January 6, 2005

Loading...
Loading...

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (50%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
1 (50%)
No one has reviewed this book yet.