What do you think?


Kerkorrel
Die skrywer vertel die verhaal van Ralph Rabie en sy vele gesigte, die verhaal van voelvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik 'n raaiselagtige dood. Kerkorrel se impak op die Afrikaanse psige duur voort en in hierdie titel gee vriende en familie, insluitende sy ma, sy gewese vrou en sy seun, 'n roerende blik op Ralph die mens.
142 pages, Paperback
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
No one has reviewed this book yet.

