Jump to ratings and reviews
Rate this book

Equatoria

Rate this book
Equatoria vertel die verhaal van Willis Reed, 'n Britse dierkundige wat aan Oxford 'n fassinasie met die okapi ontwikkel, daardie sku dier van Afrika se reënwoude. Dit is die jaar 1912 en die okapi, wat maar 'n dekade tevore ontdek is, trek hom met dieselfde aantrekkingskrag wat eenhorings vroeër op jagters en prinse uitgeoefen het. Saam met sy vriend, Guy Nichols, 'n insektekundige, lei hy 'n ekspedisie na die Kongo op soek na een van dié diere vir Antwerpen se dieretuin. Maar die Kongo staan onverskillig teenoor hom en sy begeertes, en 'n botsing tussen werklikheid en illusie word onvermydelik. Terwyl hy voortstry, omgeef in drome waarby hy mettertyd ook die beeldskone Alice de Quincy betrek, dwaal hy al verder weg van alles wat hy tot nou toe geken het. Die oerwoud sal hom en sy manne tot die uiterste toets, en leer dat die paadjies van die kop meer bedrieglik is as enige bos. (rugteks)

160 pages, Paperback

First published January 1, 2006

1 person is currently reading
36 people want to read

About the author

Tom Dreyer

8 books17 followers
Tom Dreyer is the author of the novels Erdvarkfontein, Stinkafrikaners and Equatoria, as well as short stories and poetry. Stinkafrikaners was awarded the Eugène Marais Prize in 2001. Tom holds an MA in Creative Writing from the University of Cape Town and is a fellow of the University of Iowa’s International Writing Program.

His fourth novel, The Long Wave, appeared at Penguin Random House in 2016. It was longlisted for the Sunday Times Literary Prize, while the Afrikaans version, Dorado, was shortlisted for the University of Johannesburg Prize as well as the KykNet/Rapport Film Prize.

Tom Dreyer is die skrywer van die romans Erdvarkfontein, Stinkafrikaners en Equatoria asook kortverhale en poësie. Stinkafrikaners is in 2001 met die Eugène Maraisprys bekroon. Tom het ’n meestersgraad in Skeppende Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad verwerf en is ’n alumnus van die Universiteit van Iowa se International Writing Program.

Sy vierde roman, Dorado, het in 2016 by Penguin Random House verskyn. Die Engelse weergawe (The Long Wave) is gelanglys vir die Sunday Times-Prys, terwyl die Afrikaanse weergawe is gekortlys vir UJ-Prys sowel as die KykNet/Rapport-fliekprys.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
5 (26%)
4 stars
8 (42%)
3 stars
4 (21%)
2 stars
2 (10%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
Profile Image for Coenraad.
807 reviews43 followers
October 17, 2017
I have not read the English translation, but the Afrikaans original. It is an excellent novel - all the details, symbolism, motifs, etc are carefully woven into a rich tapestry of post-colonial writing. The link between the elusive unicorn and the very real yet equally elusive okapi is moving and poignant. The main character is an observer, which brings a certain stillness and depth to the novel. Very highly recommended.
4 reviews
November 4, 2021
Teen die einde van hierdie boek had ek meer vrae as antwoorde.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.